Skip to content

Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)

MemorandumCivil TechnologyGrade 12202112 pages

Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2021 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING NASIENRIGLYN PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2021) INSTRUKSIES VIR DIE NASIENERS 1. Nasieners behoort: • Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hy/sy die antwoord van die kandidaat evalueer. • Interpreteer altyd die antwoorde van die kandidaat binne die konteks van die vraag. • Enige relevante en aanvaarbare antwoorde moet oorweeg word gedurende die vooraf-nasien sessie maar moet streng volhou by die antwoorde na finalisering van die nasienriglyn. • Daar is TWEE benaderinge om die tipe vrae te beantwoord, (1) om te beskryf en (2) om te verduidelik. • Indien daar van ʼn kandidaat vereis word om ʼn proses bv. in 4 stappe te verduidelik, moet die eerste 4 antwoorde oorweeg word. • Indien daar egter van ʼn kandidaat vereis word om bv. te verduidelik hoe om hoogtes van een punt na die volgende oor te dra deur van ʼn deurskynende pyp waterpas gebruik te maak, moet ons begryp dat die kandidaat ʼn lang verduideliking kan skryf wat nie noodwendig goed georganiseer is soos wat in ʼn intellektueel gestruktureerde antwoord verwag kan word nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige beskrywing van die kandidaat evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms voldoende verduidelik het en dan punte op meriete toeken. Die nasiener behoort sy/haar professionele oordeel in hierdie tipe vrae te gebruik. • Merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie punte toeken vir antwoorde wat die nasiener dink die kandidaat bedoel het met wat neergeskryf is nie. • Dui die regmerkie of kruis reg op die plek aan waar die punt moet toegeken word of waar die kandidaat die fout gemaak het. • Aanvaar die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die uit geskryfde antwoord in meervoudige keuse vrae. • Aanvaar verkeerde spelling in eenwoord antwoorde behalwe as die spelling die betekenis van die antwoord verander. 2. Vir berekeninge: • ʼn Punt word slegs toegeken indien die korrekte eenheid langs die antwoord neergeskryf is. • Indien TWEE punte aan die vraag toegeken is, word EEN punt vir die antwoord en EEN punt vir die eenheid toegeken. • Waar die kandidaat ʼn beginselfout gemaak het bv. opgetel het in plaas van om te vermenigvuldig, word daar geen punte vir die stappe toegeken nie. Indien die antwoord korrek is volgens wat die kandidaat gedoen het, kan die punt vir die antwoord toegeken word vir die toepassing van vaardighede. • Waar ʼn verkeerde antwoord oorgedra kan word na die volgende stap, sal die eerste antwoord verkeerd gemerk word. Indien die verkeerde antwoord korrek oorgedra word, moet die nasiener die waardes oor uitwerk deur gebruik te maak van die verkeerde antwoord van die vorige berekening. Indien korrek gebruik, moet die kandidaat volpunte vir opeenvolgende berekeninge ontvang. • Nasieners moet oorweeg wanneer en waar ʼn kandidaat antwoorde afgerond het sowel as die opeenvolgende effek wat dit kan hê op die finale antwoord wat verkry word. Punte vir die berekening moet dus op meriete toegeken word. • Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word met die voorbehoud dat die korrekte antwoord verkry is. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2021) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 3 3. Wanneer tekeninge gemerk word: • Moet die onderdeel waarvoor die punt toegeken word, korrek en in die korrekte posisie geteken word om die punt te kan kry. • ʼn Onderdeel wat verkeerd geteken is maar herhaal word in ʼn ander posisie sal as korrek gemerk word vir die herhaalde foutief getekende onderdeel met die voorbehoud dat die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir daardie onderdeel (Positiewe nasien) • Punte kan slegs toegeken word vir ʼn byskrif indien die byskrif die regte onderdeel korrek aandui. • Skaaltekeninge behoort altyd met ʼn toepaslike masker nagesien word. Wanneer ʼn kandidaat die verkeerde tekening geteken het bv.: • ʼn Horisontale snit-aansig in plaas van ʼn vertikale snit-aansig, sal geen punte toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte uitkoms behaal het nie. • ʼn Ortografiese tekening in plaas van ʼn deursnee-aansig, sal geen punte toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte uitkoms behaal het nie. • ʼn Ortografiese tekening in plaas van ʼn isometriese tekening, sal geen punte toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte uitkoms behaal het nie. • Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat slegs punte kry vir wat gevra was en sal die punte vir die korrektheid van die tekening nie toegeken word nie bv. Hoofstyl dakkap was gevra en die kandidaat teken die SA-Howe dakkap. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2021) VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIAAL (GENERIES) 1.1 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die steierwerk. 1.1.1 A – Skutreling (1) B – Steierplanke / Platform (1) C – Skopplaat (1) D – Verspanstuk (1) (4) 1.1.2 228 mm (1) x 38 mm (1) (2) 1.1.3 Voorsien stabiliteit aan die steierwerk. (1) 1.1.4 Minimum = 900 mm (1) en maksimum = 1 000 mm (1). (2 x 1) (2) 1.2 1.2.1 Plasing van bourommel: • Nie toegang of uitgange versper nie • Veilige plek • Gereeld verwyder word (Enige 1 x 1) (1) 1.2.2 Wanneer materiaal na hoër vlakke vervoer word: • Werkers moet ʼn veilige afstand handhaaf • Oorhoofse beskerming (Enige 1 x 1) (1) 1.3 Enige DRIE: • Glyvaste toestelle aan onderpunte • Hake aan bopunte • Vasgebind word • Vasgehou word deur iemand (Enige 3 x 1) (3) 1.4 Sporte (1) 1.5 ʼn Metaal word deur elektrolise (1) met ʼn laag van ʼn ander metaal bedek. (1) (2) 1.6 Die metaal se weerstand teen korrosie te verbeter. (1) (1) 1.7 Enige TWEE: • Voeg sterkte by die metaal • Gegalvaniseerde metale is dikker • Gegalvaniseerde spykers en skroewe verhoed vlekke (Enige 2 x 1) (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2021) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 5 VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING (GENERIES) 2.1 FIGUUR 2.1 op ANTWOORDBLAD A toon die vloerplan van ʼn stoorkamer op skaal 1 : 50. Teken die suid-aansig op skaal 1 : 50 op ANTWOORDBLAD A vanaf die gegewe grondvlaklyn deur die volgende inligting te gebruik: • Die vloervlakhoogte bokant die grondvlak is 200 mm • Muurhoogte vanaf vloervlak tot by die plafon is 2 600 mm • Venster 1 is 1 200 x 900 mm • Deur 1 is 1 100 x 2 100 mm • Deurknop • Dakkonstruksiehelling is 30° • Toon konstruksielyne om dakhoogte te bepaal • Geuwelent by die wes-aansig • Skildak by die oos-aansig Gebruik die puntetabel op ANTWOORDBLAD A as verwysing. (29) 2.2 A – Flensmoer (1) B – Vleuelmoer (1) C – Koepelmoer (1) (3) 2.3 Enige TWEE: • Goeie treksterkte • Goeie dravermoë • Kan in verskillende gatgroottes gebruik word (Enige 2 x 1) (2) 2.4 So gestel wees dat die teleskoop (1) teen ʼn gemaklike sighoogte geplaas word (1) om te verhoed dat ʼn mens oor die teleskoop en driepootmoet buk of strek. (1) (3) 2.5 Enige DRIE: • Bedrading • Hout • Metaalpenne • Koperpype • Loodgieterwerk (Enige 3 x 1) (3) [40] TOTAAL AFDELING A: 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2021) VRAAG 3: VENSTERS, KASTE, MUURPANELE, HOEVEELHEDE (SPESIFIEK) 3.1 3.1.1 520 mm – 570 mm (1) 3.1.2 Sponning (1) 3.1.3 Vaste lys (1) 3.2 3.2.1 A – Boreling van swaairaam B – Drupgroef C – Kalf D – Drupgroef E – Onderreling van bolig F – Stopverf G – Eieprofiellys H – Vensterruit/glas (8 x 1) (8) 3.2.2 Verhoed dat reënwater in die swaairaam inwaai en by die kamer inkom. (1) 3.3 A – Boonste rak/bergingspasie B – Hangspasie C – Rakke D – Laai-eenhede (4 x 1) (4) 3.4 • Melamien is waterbestand • Maklik om skoon te maak • Is duursaam • Gladde afwerking • Verbeter die voorkoms (Enige 2 x 1) (2) 3.5 • Ingeboudekaste word teen ʼn muur vasgemaak. (1) • Vrystaande kaste kan rondgeskuif word en kan op enige plek staan. (2) 3.6 3.6.1 A – 110 mm dik muur B – Horisontale ruhegstukke C – Tong-en-groef-plank D – Vloerlys E – Kwartrondlys F – Vloerbeddeking (6 x 1) (6) 3.6.2 • Geen muur pleister nodig nie • Help om die estetiese voorkoms van ʼn kamer te verbeter (2) 3.6.3 Gebruik te maak van spykers of boute en moere of skroewe (1) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2021) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 7 VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP EN TOERUSTING EN MATERIAAL (SPESIFIEK) 4.1 4.1.1 C (1) 4.1.2 A (1) 4.1.3 D (1) 4.1.4 E (1) 4.1.5 F (1) 4.2 • Gipsbord • Dekstrook • Valdeurpaneel • Bindbalk (Enige 2 x 1) (2) 4.3 1 Skuur die houtoppervlakte met verskillende grade skuurpapier. 2 Skuur totdat die oppervlakte vry van skrape en glad is. 3 Verwyder alle stof. (3) 4.4 Kaphanger is ʼn U-vormige hegstuk. Die houtdakdeel rus in die U-vorm. (1) Spykerplaat is ʼn staalplaat gepons om ʼn spykerpatroon te vorm en is voorvervaardig om by dakkappe te gebruik. (1) 4.5 • Sterkte • Digtheid (2) 4.6 4.6.1 Dit is staandakke wat van albei kante afwaarts hel. (1) 4.6.2 Dit is die hoek wat gevorm word wanneer twee skuins dakoppervlakke by ʼn binnehoek ontmoet. (1) 4.7 • Dra altyd veligheidsbrille. • Dra ʼn stofmasker wanneer ʼn bandskuurder gebruik word. • Ondersoek die kragdraad gereeld vir skade. • Moenie die masjien aan die draad dra nie. (Enige 2 x 1) (2) 4.8 4.8.1 Meganiese en visuele gradering is die twee metodes. Die kop van elke houtbord word met kaneelrooi letters en getalle gemerk. (2) 4.8.2 Dit toon die sterkte aan. (2) 4.8.3 Suid-Afrikaanse Buro van Standaarde (SABS) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2021) 4.9 4.9.1 A – Daksparbalk B – Hoekspar C – Muurplaat D – Plafonbalk E – Kortspar (5) 4.9.2 Dit is ʼn dak met twee skuins ente, soms oor ʼn kort, plat gewel. (2) 4.10 • Bestand teen weertoestande soos wind en reën. • Duursaam lyk en die voorkoms van die gebou verbeter. • Brandbestand is. • Isolasie teen hitte en koue bied. (Enige 2 x 1) (2) 4.11 Daklat 38 mm x 38 mm word reghoekig geplaas en vasgeheg op die daksparre waarop die betonteël, kleiteëls of leiteëls vasgesit word. (1) Kaplat 50 mm x 76 mm word loodreg op die dakspar geplaas en vasgeheg om die dakplaatmateriale te ondersteun. (1) 4.12 • Bied ʼn hoogs doeltreffende versperring teen die indringing van windgedrewe reën en stof. • Laat toe dat die reën wat onder die teëls ingewaai word om na die geute vloei. • Verlaag die suigdruk onder die teëls en verlaag die risiko dat wind die teëls oplig. • Tree as termiese versperring op deur isolasie te verbeter. (Enige 3 x 2) (6) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2021) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 9 VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK) 5.1 • Blokbord • Bekistingbord • Lamelbord • Laaghout (Enige 1 x 1) (1) 5.2 5.2.1 • Om versterkingstawe te geplaas. • Om die giet van die beton moontlik te maak. • Om te verseker dat dit deeglik in die kolom gestamp word en die vierde sy kan dus uit korter lengtes bestaan. (3) 5.2.2 A – Sye B – Wîe C – Jukke D – Klemme/Klampe E – Boute (5) 5.2.3 Om dele bymekaar te hou. (1) 5.3 5.3.1 Haakspykers gebruik om die verbinding tussen die stut en steekbalk te verstewig. (1) 5.3.2 Gemaak van hout om die gewig wat deur die stutte oorgedra word oor ʼn groter oppervlakte te versprei. (1) 5.4 Word gebruik om tydelike ondersteuning aan twee parallelle mure te bied wat tussen 9 en 15 meter uitmekaar is, waar een of albei mure tekens van onklaarraking toon. (2) 5.5 Dit is ʼn tydelike houtraamwerk wat gebruik word om ʼn klip-, steen- of betonboog tydens konstruksie te ondersteun. (3) 5.6 A – Ribbe B – Binte C – Draer D – Formeellatwerk E – Wigpaar F – Horisontale spanstuk (6) 5.7 5.7.1 Rib-en-blok / Blok-en-balk konstruksie (2) 5.7.2 A – In-situ gietbetonlaag B – Voorafgegiete holblok-betonblokke C – Staalmat (3) 5.7.3 Dit is baie sterk en kan baie swaar laste of gewig dra. (2) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2021) VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS (SPESIFIEK) 6.1 ʼn Vertikale deel wat aan die bokant of onderkant van ʼn stel trappe kom om dit te ondersteun (1) 6.2 Traparm met bordes: Loop in een rigting en is ononderbroke trappe wat tussen twee verdiepings direk verbind. Regulasies bepaal dat as daar meer as 16 loopstukke in ʼn reguit traparm is, moet ʼn bordes geïnstalleer word. Die bordes stel die gebruiker in staat om tydens die opklim te rus, en word vereis waar daar ʼn steil styghoogte tussen vloervlakke is. (3) Trappe met halwe bordes: Staan ook as U-vormige trappe bekend. Bordes dien as rusplek. Het twee parallelle trappe wat verbind word deur ʼn landing wat ʼn draai van 180° maak as ʼn persoon op- of afklim. Neem minder vloerruimte as reguit trappe op. (3) 6.3 Oorhang of rand van die loopvlak, steek dikwels oor die optree daaronder oor. (2) 6.4 Nagslot (1) 6.5 6.5.1 Deurstyle getap (1) 6.5.2 Deurwang vasgeskroef (1) 6.5.3 Deure, hekke en skure aan die deurwang (1) 6.5.4 Binne oppervlakte van deure gemonteer aan die deurwang (1) 6.6 Tussenruimte vir krimping en uitsetting van hout. (1) 6.7 6.7.1 A – Spanstuk B – Tong-en-groef planke C – Styl (3) 6.7.2 Om die sak van die deur te verhoed. (1) 6.7.3 Dit gee ʼn netjiese voorkoms aan die buiterande van die kosyndele. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2021) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 11 6.8 ✓✓ ✓ Deurkosyn ✓ ✓ ✓ ✓ ✓✓ ✓ OF Binnedeurkosyn ✓ ASSESSERINGSKRITERIA PUNT Mure 2 Profiel van deurkosyn 2 Profiel van binnedeurkosyn 2 Titel 1 Argitraaf 1 TOTAAL: 8 (8) 6.9 6.9.1 Dubbelstomptap-gatvoeg (1) 6.9.2 A – Onderreling B – Bors C – Dubbelstomptap D – Styl E – Groef F – Groef (6) 6.9.3 Dikte is 1/3 van hout se dikte. (1) 6.9.4 Onderreling en styl van ʼn paneeldeur te verbind. (1) 6.10 Dit kan geheg of geskarnier word. (2) [40] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2021) SIVIELE TEGNOLOGIE ANTWOORDBLAD A GENERIES NAAM: 2.1 FIGUUR 2.1 op ANTWOORDBLAD A toon die vloerplan van ʼn stoorkamer op skaal 1 : 50. Teken die suid-aansig op skaal 1 : 50 op ANTWOORDBLAD A vanaf die gegewe grondvlaklyn. (29) 4 200 3 640 2 740 3 300 SKAAL 1 : 50 Vloervlak 2 Muur 3 Helling Venster 3 Vensterbank 1 Deur 4 Hoogte Trap 1 Oprit 1 Fassieplank 2 Geut 1 Afleipyp 1 Geuwelent 4 Skildak 3 Dakhoogte 3 NGV TOTAAL: 29 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Civil Technology

View all