Skip to content

Civil Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper (Afr)

Question paperCivil TechnologyGrade 12202323 pages

Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 2023 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 7 antwoordblaaie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 2 DBE/2023 SS/NSS BENODIGDHEDE: 1. Tekeninstrumente 2. ‘n Nieprogrammeerbare sakrekenaar 3. ANTWOORDEBOEK INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Lees AL die vrae noukeurig deur. 4. Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei NIE. 5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 6. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. 7. MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE. 8. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer. 9. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE. 10. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde. 11. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk. 12. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as 220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word. 13. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek. 14. Beantwoord VRAAG 2, 3.10, 4.9, 5.5, 6.3, 6.5 en 6.7 op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente waar nodig. 15. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het Jy dit nie gebruik nie. 16. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese kopiéring. 17. Google Images is as die bron van alle foto's en prentjies gebruik. 18. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie:Siviele Dienste 3 DBE/2023 VRAAG 1: SS/NSS WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING (GENERIES) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 1.1 FIGUUR 1.1 hieronder toon 'n tydelike platform wat tans nie vir gebruik in die bou-omgewing geskik is nie. FIGUUR 1.1 4.1.1 Identifiseer DRIE dele wat by die struktuur weggelaat is wat 'n negatiewe invloed op die veiligheid van werkers sal hé. 1.1.2 Voorspel wat kan gebeur indien die platform gebruik word soos in FIGUUR 1.1 getoon. 1.2 Kies die korrekte woord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word. Skryf slegs die woord(e) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.5) in die ANTWOORDEBOEK reer, bv. 1.2.6 swaairaam. 1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 Kopiereg voorbehou Oliebasisverf kan aangewend word om ysterhoudende metaal teen (krimping/roes/buiging) te beskerm. Galvanisering is die proses om yster of staal met 'n laag (aluminium/lood/sink) te bedek. Die sterkte van beton kan verhoog word deur (kalk by te voeg/ dit klam te hou/dit vinnig uit te droog). Elektroplatering is die proses om (metaal/lood/plastiek) met 'n dun laag van 'n ander materiaal te bedek. Poeierbestryking is die proses om 'n (plastiese/aluminium-/koper-) afwerking in poeiervorm aan te wend. Blaai om asseblief (3) (2) (1) (1) (1) (1) (1)
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 4 DBE/2023 SS/NSS 1.3 Verduidelik waarom dit raadsaam is om die hoogte van skutrelings tussen 900 tot 1 000 mm bokant die steierwerksplatform te hou. 1.4 Beskryf EEN voorsorgmaatreél wat nagekom moet word wanneer 'n leer gestoor word. 1.5 Werkers en materiaal is in 'n bouershyser. Beskryf EEN kontrole wat die operateur moet uitvoer voordat die bouershyser beweeg. 1.6 Verduidelik waarom die brandbestrydingsmaatreéls in die materiaal- veiligheidsinligtingsblad van gevaarlike chemiese stowwe genoem moet word. 1.7 FIGUUR 1.7 hieronder toon hegstukke. & ) ae A B Cc D FIGUUR 1.7 Identifiseer A tot D. 1.8 ‘n Nuwe gebou is in aanbou. Noem die gereedskapstuk wat gebruik kan word vir: 1.8.1 Kontrolering of die hoogte van deure en vensters op dieselfde viak is 1.8.2 Die meet van viakke en skuinstes VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. FIGUUR A en FIGUUR B op die volgende bladsy toon tekeninge wat op 'n bouplan voorkom. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (1) (1) (1) (1) (4) (1) (1) [20]
Siviele Tegnologie:Siviele Dienste DBE/2023 220 4110 _ | yy, 220 2.500. al © 110 3.000 SLAAPKAMER 2 SLAAPKAMER 1 220 220 _ 4 820 FIGUUR A 3020 | NOTA: Kontrakteurs moet alle afmetings en viakke/hoogtes op die terrein kontroleer voordat daar met werk begin word. Argitekte moet dadelik van enige afwykings in kennis gestel word. Muurdiktes: Buite = 220 mm Binne = 110 mm Argitek se handtekening ................. Kliént se handtekening .................. Betontrappe volgens die ingenieur se spesifikasies. Die oprit is met plaveisel afgewerk. 220 220 3200 | 6 050 2750 | 2750 ° SITKAMER, ( KOMBUIS 2x40Ww MOTORHUIS af | iC) L__@ -|—o FIGUUR B TEKENING VAN TRAPPE DATUM: HERSIENING 1 26/03/2023 TEKEN VAN LIG- TOEBEHOORSEL HERSIENING | DATUM: 2 28/03/2023 DATUM VAN DRUK: 30/03/2023 GEDRUK DEUR: XENO DRUKKERS. TEKENINGTITEL: VLOERPLANNE ERF 48 PROJEK: VOORGESTELDE WOONHUIS OP ERF 48, BENONI TEKENINGNR.: 226P7 PROJEKNR.: GR 488-820 NAGEGAAN: P KRIEL GETEKEN: KB BAM DATUM: 24/03/2023 VLOERPLANNE SKAAL 1: 100 VERWYSINGSKODE: QP 8 - 2023 [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 6 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 3: KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU, WBGV EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 3.1 Noem die maksimum dikte van grondiae wanneer kompaktering met die hand gedoen word. (1) 3.2 Verduidelik hoe die deksel van 'n betonringmangat dieper as 750 mm opgestel moet word om lugdigtheid te verseker. (2) 3.3 Noem die lengte van die ingenieurstene wat vir die konstruksie van 'n mangat gebruik word. (1) 3.4 Teken 'n tweedimensionele skets om te toon hoe die kante van uitgrawings in los- en versuipte (deursiagtende) grond ondersteun moet word. (7) 3.5 Noem die gereedskap en toebehore wat gebruik kan word om te toets of die helling van 'n rioolpyp oor 'n kort afstand korrek is. (2) 3.6 Wie moet die vry ent van die tou monitor wat aan die veiligheidsharnas van 'n werker vasgemaak is? (1) 3.7 Verduidelik TWEE veiligheidsvoorsorgmaatreéls wat getref moet word voor 'n werker 'n beknopte ruimte ingaan om te gaan werk. (2) 3.8 Noem TWEE regulasies wat nagekom moet word wanneer daar in hoé plekke gewerk word. (2) 3.9 Die interne afmetings van die sye van 'n kubusvormige watertoevoertenk is 3 700 mm. Bereken die volgende. Toon ALLE berekeninge: 3.9.1 Die volume van die tenk in m? (4) 3.9.2 Die volume van die tenk in liter (2) 3.10 FIGUUR 3.10 hieronder toon die eerste laag van die boaansig van 'n eensteenmuur wat in Engelse verband gebou is. FIGUUR 3.10 3.10.1 Identifiseer A. (1) 3.10.2 Gebruik ANTWOORDBLAD 3.10. Projekteer en teken, in goeie verhouding, die VOORAANSIG van die TWEE opeenvolgende lae. (5) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie:Siviele Dienste 7 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 4: KOUE- EN WARMWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN MATERIAAL (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 41 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A-L) langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.1.9 M. KOLOM A KOLOM B 4.1.1 Lugslot A genereer nie hitte nie, maar verplaas die hitte 4.1.2 Hittepomp B _ uitsluitlike doel is om te verhoed dat 4.1.3 Drukbeheerklep water in die verkeerde rigting terugvloei 4.1.4 Vakuumbreker C warmwateruitlaat van 'n songeiser 4.1.5 Afsluitkraan D -stel plaaslike owerhede in staat om 4.1.6 Termostaat die hoeveelheid water te bereken 4.1.7 Songeiser E omdie waterdruk van die warm- en kouewatertoevoer te balanseer 4.1.8 Drupbak F reguleer die verhitting van water in die geiser G_ word gebruik vir die toedraai of afsluit van watertoevoer H_ die panele moet noord front | versameling en dreinering van water vanaf 'n geiser J geen warm water nie, net 'n ‘hoes’ K_ verhoed die hewel van water uit die geiser wanneer die koue water toegedraai word L_ selfopofferende staaf wat die geiser beskerm (8 x 1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (8)
Siviele Tegnologie:Siviele Dienste 8 DBE/2023 SS/NSS 4.2 FIGUUR 4.2 hieronder is 'n prent van 'n toestel wat in kouewaterstelsels gebruik word. B A S c FIGUUR 4.2 4.2.1 4.2.2 4.2.3 4.2.4 Noem die toestel. Identifiseer A, B en C. Verduidelik wat met C sal gebeur wanneer A 90° gedraai word. Waarvoor word die klep gebruik? 43 FIGUUR 4.3 hieronder toon 'n verstopte rioolpyp. FIGUUR 4.3 43.1 Noem 'n nie-elektriese stuk handgereedskap wat gebruik kan word om die rioolpyp te ontblok. 4.3.2 Identifiseer passtuk A, B en C. 4.4 Onderskei tussen 'n saamgeperste lug-toetsapparaat en 'n sentrifugale pomp ten opsigte van hulle gebruik. 4.5 Daar is 'n konstante vioei van water in die waterbak van die spoelkloset. Identifiseer die moontlike probleem. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (1) (3) (1) (1) (1) (3) (2) (1)
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 9 DBE/2023 46 47 48 4.9 SS/NSS FIGUUR 4.6 hieronder toon 'n klep wat as 'n waterbesparingstoestel by kouewaterinstallasie gebruik word. FIGUUR 4.6 4.6.1 Noem die klep. (1) 4.6.2 Verduidelik die werking van hierdie klep. (2) Teken die volgende simbole wat in warmwaterstelsels gebruik word: 4.7.1 Stort (beweegbaar) (2) 4.7.2 Terugslagklep (2) FIGUUR 4.8 hieronder toon 'n onderdeel by 'n sonverhittingsinstallasie. A B ANY c ™e. FIGUUR 4.8 4.8.1 Identifiseer A, B en C. (3) 4.8.2 Wat kan 'n duidelike teken wees dat deel A onklaar is? (2) ANTWOORDBLAD 4.9 toon 'n onvoltooide tekening van 'n hoédrukgeiser wat sonder die koue- en warmwaterpype en komponente vertikaal teen 'n muur geinstalleer is. Teken die korrekte installasie van die koue- en warmwaterpype en toon die vloeirigting van water met die TWEE vakuumbrekers. (7) [40} Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie:Siviele Dienste 10 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 5: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK EN STORMWATER (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 5.1 5.2 5.3 5.4 5.5 Kopiereg voorbehou Beskryf TWEE faktore wat bepaal moet word voordat 'n voegskort vir 'n ventilasiepyp op 'n staandak geinstalleer word. Bespreek TWEE regulasies wat nagekom moet word wanneer kunsmatige stormwaterkanale met oop natuurlike kanale verbind word. Onderskei, met behulp van netjiese vryhandsketse, tussen die bo-/ planaansigte van 'n vierkantige en 'n ronde geut-uitloop. Noem die komponent wat gebruik word om die afvoerpyp van die geut stewig aan die muur te heg. ANTWOORDBLAD 5.5 toon die vooraansig en boaansig van 'n vierkantige afgeknotte piramide. Gebruik die aansigte en die inligting om die ontwikkeling van die piramide te teken. Begin die ontwikkeling by A. Die piramide het 'n 3 mm-soom aan beide kante. Toon ALLE konstruksie- en projeksielyne. Blaai om asseblief (2) (2) (4) (1) (21) [30]
Siviele Tegnologie:Siviele Dienste 11 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 6: RIOLERING, SANITERE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 6.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoorde en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers (6.1.1 tot 6.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.1.6 D. 6.1.1 6.1.2 6.1.5 Kopiereg voorbehou ... ontbind die vaste stowwe in 'n septiese tenk. A B c D Waterstofsuur Virusse Bakterieé Water (1) Die septiese tenk bestaan uit twee kamers wat die ... genoem word. A B c D besink- en afvoerkamers inspeksie- en rioolkamers rioolvuil- en waterkamers bakterieé- en slykkamers (1) Watter EEN van die volgende is die aanvaarbare skuinste vir 'n 110 mm diameter rioolpyp? A B Cc D Die 0U0ON>Y 1:75 1: 100 1:20 Geeneen van die bogenoemde nie (1) ... laat toe dat gasse uit 'n rioolstelsel ontsnap. mangat rioollugpyp rioolput steekoog (1) is die kleur wat gebruik word om vuilwaterpype op ‘n dreineringsplan aan te dui. wen» 2 Groen Bruin Blou Oranje (1) Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 12 DBE/2023 SS/NSS 6.2 FIGUUR 6.2 hieronder toon 'n spoelkloset. 6.2.1 6.2.2 6.2.3 6.2.4 6.2.5 6.2.6 Kopiereg voorbehou FIGUUR 6.2 Noem die eenheid wat water aan die spoelkloset voorsien. Noem die pyp wat van die watervoorsieningseenheid af kom en met die spoelkloset by A verbind. Watter komponent word by A gebruik om lekkasies te voorkom. Noem die PVC-passtuk wat by B gebruik word om die spoelkloset aan die rioolpyp te verbind. Noem EEN materiaal wat gebruik word om die spoelklosetpan te vervaardig. Noem EEN hegtingsmiddel wat gebruik kan word om die spoelkloset aan die vioer te heg. Blaai om asseblief (1) (1) (1) (1) (1) (1)
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 13 DBE/2023 SS/NSS 6.3 FIGUUR 6.3 hieronder toon 'n snit deur 'n 110 mm diameter PVC-pyp en 'n 110 mm-PVC-passtuk. Die PVC-passtuk is op ANTWOORDBLAD 6.3. Voltooi die tekening deur die PVC-pyp met die passtuk te verbind en toon die oplosmiddelsweiswerk. a un H " 1 41 FIGUUR 6.3 64 FIGUUR 6.4 hieronder toon 'n horisontale deursneeaansig van 'n vakuumtenk. By A H _.|_ RAND- ( C fe) STEEN B FIGUUR 6.4 6.4.1 Identifiseer die tipe muurafwerking by A. 6.4.2 Beskryf EEN rede vir die tipe muurafwerking by A. 6.4.3 Identifiseer B. 6.44 Verduidelik hoekom komponent B naby die randsteen geleé is. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (3) (1) (1) (1) (1)
Siviele Tegnologie:Siviele Dienste 14 DBE/2023 SS/NSS 6.5 FIGUUR 6.5 op ANTWOORDBLAD 6.5 toon die buitelyne van 'n stapelriool. Gebruik ANTWOORDBLAD 6.5 en teken 'n volledige stapelriool. Drukskryf ALLE byskrifte. (6) 6.6 FIGUUR 6.6 hieronder toon die VERKEERD getekende rioolplan van 'n woning. Identifiseer DRIE foute op die rioolplan en gee 'n rede vir elke fout. © MUNISIPALE VERBINDING s.00 FIGUUR 6.6 6) 67 ANTWOORDBLAD 6.7 toon 'n gebou met 'n onvoltocide ricoluitleg. Gebruik ANTWOORDBLAD 6.7 en ontwerp en teken die rioolplan. (10) [40] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/2023 SS/NSS | SENTRUMNOMMER: L [| [ J [EKSAMENNOMMER: LTT I [ [| J J [|] ANTWOORDBLAD 2 NR. VRAE ANTWOORDE PUNTE Noem die FIGUUR wat die eerste 1 | vloer voorstel. Gee EEN rede vir jou 2 antwoord. Lei van die bouplan die getal vensters 2 |). 1 in die gebou af. 3 | Identifiseer nommer 1. 1 4 | Identifiseer nommer 2. 1 5 | Identifiseer nommer 6. 1 6 | Identifiseer nommer 8. 1 7 | Identifiseer nommer 9. 1 8 | Identifiseer nommer 10. 1 Identifiseer die nommer wat die 9 : P 4 motorhuisdeur aandui. Lei van die bouplan die ontbrekende 10 | afmeting van nommer 11 af. 1 Lei van die bouplan af, die 11. | voorgeskrewe materiaal wat vir 1 nommer 5 gebruik moet word. Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie:Siviele Dienste DBE/2023 SS/NSS | SENTRUMNOMMER: [| [| [J J [ fd | EKSAMENNOMMER: | LT J | Gee die afkortings vir die volgende: Nommer 3: 12 |e Nommer 3 e Nommer 4 Nommer 4: 13 Beskryf die doel van 'n tweeweg- skakelaar. 14 Beveel 'n toepaslike viloerbedekking vir die kombuis aan. 15 Wie was vir die nagaan van die tekening verantwoordelik? 16 Lei EEN fout in die badkamer in FIGUUR A af. Noem 'n alternatiewe ligbron wat 17 | tydens beurtkrag vir 'n woonhuis gebruik kan word. Noem wat gedurende hersiening 1 en _ | Hersiening 1: 18 | hersiening 2 van die huisplan gedoen . 's. Hersiening 2: 19 Noem die afwerking vir die oprit soos deur die argitek voorgeskryf. 20 Teken die simbool vir 'n vogweer- membraan. 21 | Teken die simbool vir afgewerkte hout. 22 Teken die simbool vir hardepuin- vulling. Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie:Siviele Dienste SS/NSS | SENTRUMNOMMER: [LT [| DBE/2023 | EKSAMENNOMMER: [ [TT J 23 Bewys, deur middel van ‘n kontroletoets, dat die totale horisontale afmetings aan die bokant en onderkant van die plan in FIGUUR A dieselfde is. 24 Bereken die opperviakte van die vloerplan in FIGUUR B. Toon ALLE berekeninge. Gee jou antwoord in m?. Rond jou antwoord tot TWEE desimale plekke af. TOTAAL: 40 Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnotogie: Siviele Dienste DBE/2023 BOAANSIG SS/NSS | SENTRUMNOMMER: [J] |] J ] 1] ] [| EKSAMENNOMMER: LLI-LII I || ANTWOORDBLAD 3.10 FIGUUR 3.10 ASSESSERINGSKRITERIA | PUNT KP Korrektheid van steenlaag 4 Dele 4 TOTAAL: 5 Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/2023 SS/NSS | SENTRUMNOMMER: [T [~ 7] |] [ [7 JT J | EKSAMENNOMMER: TTT [TT [ TT J ANTWOORDBLAD 4.9 MUUR MUUR- GEMONTEERDE GEISER MUUR ASSESSERINGSKRITERIA | PUNT | KP Korrektheid van uitleg 1 Dele 6 TOTAAL: | 7 Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/2023 | SENTRUMNOMMER: | | | EKSAMENNOMMER: LJ ANTWOORDBLAD 5.5 ASSESSERINGSKRITERIA | PUNT | KP Korrektheid van tekening 21 TOTAAL: | 21 Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste | SENTRUMNOMMER: TT J DBE/2023 [ EKSAMENNOMMER: _L] ANTWOORDBLAD 6.3 LLL Lh L] MLL ASSESSERINGSKRITERIA PUNT | KP Korrektheid van verbinding van pyp en passtuk 1 Las-oplosmiddel 2 TOTAAL: 3 Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/2023 SS/NSS | SENTRUMNOMMER: LTTT TT IT 4 | EKSAMENNOMMER: [-TTTTTIT Itt ttt Tt J ANTWOORDBLAD 6.5 { ———-| ASSESSERINGKRITERIA | PUNT | KP Korrektheid van stapelriool 1 Dele 5 TOTAAL: 6 Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/2023 SS/NSS | SENTRUMNOMMER: lL] LT [| | [ ] | EKSAMENNOMMER: L I |e ee ee | ANTWOORDBLAD 6.7 MUNISIPALE VERBINDING | e) } } [eT]? F a ASSESSERINGKRITERIA | PUNT | KP Korrektheid van tekening 10 TOTAAL: | 10 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Civil Technology

View all