oF
basic education
ee \\
J Department:
(@) g Basic Education
: aw” REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING
2023
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 7 antwoordblaaie.
Blaai om asseblief
Kopiereg voorbehou
Skip to contentAll 2023 papers 





View all%20(Afrikaans)%20June%202025%20Possible%20Answers--c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133/v1-5f42c573694769cf80ce/card.webp)
%20MG%20Eng--0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392/v1-73a07814cfc9334618a1/card.webp)

%20%20MG%20Afr_hlayiso.com_--42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb/v1-6058b260e68654519cc3/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5/v1-dce3e047e0d7ad60a32b/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1/v1-3be01795eace6f81b174/card.webp)
Civil Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper (Afr)
Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 23 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 23
- File size
- 905.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 23
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 2 DBE/2023
SS/NSS
BENODIGDHEDE:
1. Tekeninstrumente
2. 'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar
3. ANTWOORDEBOEK
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Lees AL die vrae noukeurig deur.
4, Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae
skei NIE.
5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
6. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
7. MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.
8. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.
9. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.
10. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.
11. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.
12. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.
13. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.
14. Beantwoord VRAAG 2, 3.3, 3.4, 4.11, 5.5, 6.4 en 6.5 op die aangehegte
ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente waar nodig.
15. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het
Jy dit nie gebruik nie.
16. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
kopiéring.
17. Google Images is as die bron van alle foto's en prentjies gebruik.
18. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 3 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 1: WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
(GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
1.1 FIGUUR 1.1 hieronder toon 'n tydelike platform wat tans nie vir gebruik in die
bou-omgewing geskik is nie.
FIGUUR 1.1
1.1.1 Identifiseer DRIE dele wat by die struktuur weggelaat is wat 'n
negatiewe invloed op die veiligheid van werkers sal hé. (3)
1.1.2 Voorspel wat kan gebeur indien die platform gebruik word soos in
FIGUUR 1.1 getoon. (2)
1.2 Kies die korrekte woord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word. Skryf slegs
die woord(e) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.5) in die
ANTWOORDEBOEK reer, bv. 1.2.6 swaairaam.
1.2.1 Oliebasisverf kan aangewend word om ysterhoudende metaal teen
(krimping/roes/buiging) te beskerm. (1)
1.2.2 Galvanisering is die proses om yster of staal met 'n laag
(aluminium/lood/sink) te bedek. (1)
1.2.3 Die sterkte van beton kan verhoog word deur (kalk by te voeg/
dit klam te hou/dit vinnig uit te droog). (1)
1.2.4 Elektroplatering is die proses om (metaal/lood/plastiek) met 'n dun
laag van 'n ander materiaal te bedek. (1)
1.2.5 Poeierbestryking is die proses om 'n (plastiese/aluminium-/koper-)
afwerking in poeiervorm aan te wend. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 4 DBE/2023
SS/NSS
1.3 Verduidelik waarom dit raadsaam is om die hoogte van skutrelings tussen
900 tot 1 000 mm bokant die steierwerksplatform te hou. (1)
1.4 Beskryf EEN voorsorgmaatreél wat nagekom moet word wanneer 'n leer
gestoor word. (1)
1.5 Werkers en materiaal is in 'n bouershyser. Beskryf EEN kontrole wat die
operateur moet uitvoer voordat die bouershyser beweeg. (1)
1.6 Verduidelik waarom die brandbestrydingsmaatreéls in die materiaal-
veiligheidsinligtingsblad van gevaarlike chemiese stowwe genoem moet word. (1)
1.7 FIGUUR 1.7 hieronder toon hegstukke.
FIGUUR 1.7
Identifiseer A tot D. (4)
1.8 ‘n Nuwe gebou is in aanbou. Noem die gereedskapstuk wat gebruik kan word
vir:
1.8.1 Kontrolering of die hoogte van deure en vensters op dieselfde viak
is (1)
1.8.2 Die meet van viakke en skuinstes (1)
[20}
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
FIGUUR A en FIGUUR B op die volgende bladsy toon tekeninge wat op 'n bouplan
voorkom. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking
SS/NSS
DBE/2023
220
220
220
-220
2 500
3.000
SLAAPKAMER 2
SLAAPKAMER 1
220
220
4820
3.020
FIGUUR A
NOTA:
Kontrakteurs moet alle afmetings
en viakke/hoogtes op die terrein
kontroleer voordat daar met werk
begin word.
Argitekte moet dadelik van enige
afwykings in kennis gestel word.
Muurdiktes: Buite = 220 mm
Binne = 110 mm
Argitek se handtekening .................
Kliént se handtekening ..................
Betontrappe volgens die ingenieur se
spesifikasies.
Die oprit is met plaveisel afgewerk.
i
220
2.750
2.750
1.500
KOMBUIS
2x40W
MOTORHUIS
_——+ —_()
FIGUUR B
SP)
HERSIENING
1
DATUM:
26/03/2023
TEKEN
VAN TRAPPE
HERSIENING
2
DATUM:
28/03/2023
TEKEN
VAN LIG-
TOEBEHOORSEL
GEDRUK DEUR:
XENO DRUKKERS
DATUM VAN DRUK:
30/03/2023
TEKENINGTITEL:
VLOERPLANNE ERF 48
PROJEK:
VOORGESTELDE WOONHUIS OP ERF 48,
BENONI
PROJEKNR.:
GR 488-820
TEKENINGNR.:
226P7
DATUM:
24/03/2023
GETEKEN:
KB BAM
NAGEGAAN:
P KRIEL
VLOERPLANNE
SKAAL 1 : 100
VERWYSINGSKODE:
QP 8- 2023
[40]
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Siviele Tegnolagie: Houtbewerking 6 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 3: KASTE, SWAAIRAME, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE
(SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
3.1 FIGUUR 3.1 hieronder toon die buite-aansig van 'n swaairaam in 'n
raamwerk.
E =a CA
B
q c
E |
FIGUUR 3.1
3.1.1 Identifiseer die tine swaairaam. (1)
3.1.2 Identifiseer onderdele A tot C. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 7 DBE/2023
SS/NSS
3.2 FIGUUR 3.2 hieronder toon die vertikale deursnee van die onderste gedeelte
van die muurpaneelwerk.
—_——— A
MUUR —4—>
LZ NN B
LY] IN Cc
NZ, D
A |
|
VLOERBEDEKKING
FIGUUR 3.2
3.2.1 Identifiseer A tot D. (4)
3.2.2 Beskryf die funksie van B. (1)
3.2.3 Watter materiaal word vir hierdie spesifieke deel in C gebruik? (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 8 DBE/2023
SS/NSS
3.3 FIGURE 3.3 hieronder toon die grondplan van ‘n pakkamer.
5 000
8 740
FIGUUR 3.3
Gebruik die volgende spesifikasies:
Die dak is met Suid-Afrikaanse (Howe-) dakkappe gebou.
Die hart-tot-hartspasiéring tussen die dakkappe is 500 mm.
Die lengte van 'n dakspar is 3 600 mm.
Die oorhang van die dakbedekking by die geut is 50 mm.
Toon ALLE bewerkings.
Gebruik die dimensiepapier op ANTWOORDBLAD 3.3 en bereken die
volgende:
3.3.1 Die area/opperviakte van die dakteéls benodig. Rond jou finale
antwoord tot EEN desimaal af. (4)
3.3.2 Die aantal dakkappe benodig (5)
LETWEL: Punte sal vir die korrekte gebruik van die dimensiepapier
toegeken word. (1)
3.4 Gebruik ANTWOORDBLAD 3.4 en teken in goeie verhouding die vooraansig
van een losstaande kas sonder 'n deur. Die wydte van die kas word op die
ANTWOORDBLAD gegee.
Gebruik die volgende spesifikasies:
e Die kas het EEN onderste laai met 'n handvatsel.
e Die kas het VIER rakspasies.
e 16 mm-melamienbord word vir die konstruksie van die kas gebruik. (10)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking
VRAAG 4:
SS/NSS
DAKKE, PLAFONNE,
9
DBE/2023
GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
MATERIAAL (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
41 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf
slegs die letter (A-L) langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.8) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.1.9 M.
KOLOM A KOLOM B
4.1.1 Oorhange A __ indie middel van die dakkap
geplaas
4.1.2 Skarniervaldeur
B dele van 'n dak wat verby die
4.1.3. Sparpaardakkap buitemure steek
4.1.4 Dakbedekking C kan net na die binnekant van die
vertrek/huis oopmaak
4.1.5 Afdak
D_ word aan die bokant van die
4.1.6 Suid-Afrikaanse daksparre vasgespyker
(Howe-)dakkap
E word aan die kaplatte of daklatte
4.1.7 Hoofstyl geheg
4.1.8 Kaplatte F val onder die platdakkategorie en is
oor kort afstande geskik
G _ bestaan uit twee daksparre wat met
'n nokbalk in posisie gehou word
H _ bestaan uit twee daksparre wat met
‘n nokbalk en bindbalk in posisie
gehou word
I bestaan uit twee daksparre en 'n
horisontale balk
J bestaan uit daksparre, hoofstyle,
hangstyle, 'n bindbalk en stutte
K _ is gebou deur slegs plafonlatte en
kaplatte te gebruik
L maak na die binnekant van 'n
vertrek of dakwaarts oop
Kopiereg voorbehou
(8x1)
Blaai om asseblief
(8)
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 10 DBE/2023
SS/NSS
4.2 FIGUUR 4.2 hieronder toon TWEE houtbewerkingsmasjiene.
FIGUUR 4.2
4.2.1 Identifiseer masjien A en B. (2)
4.2.2 Verduidelik watter voorsorg met betrekking tot die ventilasie-
openinge in A getref moet word. (1)
4.2.3 Dui TWEE onderdele van masjien B aan wat af en toe vervang
moet word. (2)
4.3 Noem TWEE aspekte wat die spoed van die boor tydens werk met 'n
staanboor sal bepaal. (2)
44 Noem die hegstuk wat gebruik kan word om met die boorproses te help:
4.41 Wat nie met die hand vasgehou kan word nie (1)
4.4.2 Wanneer silindriese dele geboor word (1)
45 Noem TWEE preserveermiddels wat gebruik kan word om hout te preserveer. (2)
46 Verduidelik TWEE voordele van gepreserveerde hout. (2)
47 Beskryf TWEE faktore wat in gedagte gehou moet word wanneer
preserveermiddels vir hout gekies word. (2)
4.8 Verduidelik waarom hout gegradeer moet word. (1)
4.9 Noem enige DRIE onderdele wat by die konstruksie van 'n konvensionele
valdeur gebruik word. (3)
4.10 Noem TWEE tipes dakbedekkings, behalwe teéls, wat gebruik kan word om
dakke te bedek. (2)
4.11 ANTWOORDBLAD 4.11 toon 'n gedeelte van 'n reghoekige gebou met ‘n
onvoltooide skilddak.
Gebruik ANTWOORDBLAD 4.11 en voltooi die lyndiagram deur die uitleg van
die dakkappe te teken. (11)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 17 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIESE KOMMUNIKASIE
(SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
5.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers
(5.1.1 tot 5.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 5.1.6 C.
5.1.1
Kopiereg voorbehou
Formeellatwerk word in ... kolomme gebruik.
A vierkantige
B_ronde
C_ reghoekige
D_ Aldie bogenoemde
Die lengte van die vertikale borde/klampe is gelyk aan die ... van
die kolom wanneer bekisting vir ronde kolomme gebruik word.
A diameter
B omtrek
C hoogte
D Benc
Wanneer bekisting vir trappe opgerig word, moet die optree aan
die ... geheg word.
horisontale spanstukke
vertikale spanstukke
draer
Geeneen van die bogenoemde nie
0UNWDY
... word gebruik om die posisie van die kolomme op die vioerblad
van meerverdiepinggeboue te toon.
A Hoekblokke
B Plinte
C Voetbalke
D_ Skopplate
Die afstand tussen die ... sal na die onderkant van 'n kolom
verminder.
A jukke
Bs stutte
Cc ilatte
D SlegsAenc
Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 12 DBE/2023
5.2
5.3
5.4
5.5
Kopiereg voorbehou
SS/NSS
Noem TWEE faktore wat die gebruik van staalbekisting by bekisting sal
regverdig.
Skoring word gebruik om geboue tydens herstelwerk te ondersteun.
5.3.1 Noem die onderdele wat gebruik sal word om 'n staanskoor te
ondersteun.
5.3.2 Verduidelik die doel van staalkloue soos by skoring gebruik.
Onderskei, met behulp van TWEE lyndiagramme, tussen 'n
sparbintdakkap en 'n hoofstyldakkap. Teken SLEGS die dakkappe in jou
ANTWOORDEBOEK.
ANTWOORDBLAD 5.5 toon 'n onvoltooide vooraansig van 'n deel van die
formeel van 'n segmentboog. :
Teken en voltooi die ontbrekende onderdele.
Moet NIE enige verborge besonderhede of latwerk teken NIE.
Drukskryf enige TWEE byskrifte.
Blaai om asseblief
(2)
(2)
(1)
(9)
(11)
[30]
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 13 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
(SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
6.1 FIGUUR 6.1 hieronder toon 'n slot.
© |
g 6
FIGUUR 6.1
6.1.1 Identifiseer die slot. (1)
6.1.2 Noem EEN gebruik vir hierdie slot. (1)
6.1.3 Noem EEN ander slot wat ook 'n grendel en 'n knip het. (1)
6.2 Jy word versoek om ‘n houtdeur aan ‘n houtraam te hang/heg.
6.2.1 Noem die voorwerp wat gebruik kan word om die deur aan die
raam te heg. (1)
6.2.2 Noem die hegmiddel wat gebruik kan word om die voorwerp,
genoem in VRAAG 6.2.1, te heg. (1)
6.3 Teken in jou ANTWOORDEBOEK 'n netjiese lyndiagram van die kantaansig
van 'n trap met DRIE trappe. Toon ALLE besonderhede van die trap en
‘n bordes aan die bokant van die trappe. Moet NIE die balusters teken NIE. (6)
6.4 Gebruik ANTWOORDBLAD 6.4 en teken volgens skaal 1 : 10 die vooraansig
van 'n vierpaneeldeur met verloopstyle en verhewe kussingpanele.
Gebruik die volgende spesifikasies:
Die buite-afmetings van die deur is 2 032 mm hoog en 813 mm wyd
Boreling 114 mm x 44 mm
Verloopstyle 75 mm x 44 mm
Slotreling 220 mm x 44 mm
Hoogte tot aan die bokant van die slotreling is 1000 mm vanaf die
onderkant van die deur
Tussenstyl 75 mm x 44 mm
Style 114 mm x 44 mm
Onderreling 220 mm x 44mm (18)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 14 DBE/2023
SS/NSS
6.5 FIGUUR 6.5 hieronder toon 'n aansig van 'n gedeelte van 'n foutiewe
konstruksie van 'n hanghoutvloer.
TNY
STEENMUUR —~>>
————. VLOERBALK
PLEISTER DRAER
NGV
: }+——— FONDASIE
FIGUUR 6.5
6.5.1 Identifiseer VIER foute in hierdie vloerkonstruksie.
6.5.2 Gebruik ANTWOORDBLAD 6.5 en voltooi en teken die korrekte
uitleg van
Kopiereg voorbehou
hierdie vioerkonstruksie.
TOTAAL:
(4)
(7)
[40]
200
Siviele Tegnologie: Houtbewerking
DBE/2023
SS/NSS
| SENTRUMNOMMER: L [| [ ]
| EKSAMENNOMMER: L [| [ | [ | [ |]
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAE ANTWOORDE PUNTE
Noem die FIGUUR wat die eerste
1 | vloer voorstel. Gee EEN rede vir jou 2
antwoord.
Lei van die bouplan die getal vensters
2 |). 1
in die gebou af.
3 | Identifiseer nommer 1. 1
4 | Identifiseer nommer 2. 1
5 | Identifiseer nommer 6. 1
6 | Identifiseer nommer 8. 1
7 | Identifiseer nommer 9. 1
8 | Identifiseer nommer 10. 1
9 Identifiseer die nommer wat die 1
motorhuisdeur aandui.
Lei van die bouplan die ontbrekende
10 | afmeting van nommer 11 af. 1
Lei van die bouplan af, die
11. | voorgeskrewe materiaal wat vir 1
nommer 5 gebruik moet word.
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Houtbewerking
DBE/2023
SS/NSS
| SENTRUMNOMMER: [ | T J [| [|
| EKSAMENNOMMER: L [ J] J TT] ]
Gee die afkortings vir die volgende: Nommer 3:
12 |e Nommer 3
e Nommer 4 Nommer 4:
Beskryf die doel van 'n tweeweg-
13
skakelaar.
14 Beveel 'n toepaslike vioerbedekking
vir die kombuis aan.
45 Wie was vir die nagaan van die
tekening verantwoordelik?
16 Lei EEN fout in die badkamer in
FIGUUR A af.
Noem 'n alternatiewe ligbron wat
17 | tydens beurtkrag vir 'n woonhuis
gebruik kan word.
Noem wat gedurende hersiening 1 en | Hersiening 1:
18 | hersiening 2 van die huisplan gedoen
Is. Hersiening 2:
19 Noem die afwerking vir die oprit soos
deur die argitek voorgeskryf.
20 Teken die simbool vir 'n vogweer-
membraan.
21 | Teken die simbool vir afgewerkte hout.
22 Teken die simbool vir hardepuin-
vulling.
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Houtbewerking
| SENTRUMNOMMER: [ ] [ |
DBE/2023
[ EKSAMENNOMMER: | | J J
23
Bewys, deur middel van 'n
kontroletoets, dat die totale
horisontale afmetings aan die bokant
en onderkant van die plan in
FIGUUR A dieselfde is.
24
Bereken die oppervlakte van die
vloerplan in FIGUUR B. Toon ALLE
berekeninge. Gee jou antwoord in m?.
Rond jou antwoord tot TWEE
desimale plekke af.
TOTAAL:
40
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/2023
SS/NSS
[ SENTRUMNOMMER: TT TTT Tt
|EKSAMENNOMMER: LT] TT TT J | Pt et Tt
ANTWOORDBLAD 3.3
DIMENSIEPAPIER
A B c D
3.3.4 Korrekte gebruik van dimensiepapier (1)
(4)
3.3.2
(5)
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Houtbewerking
DBE/2023
SS/NSS
| SENTRUMNOMMER: LTT] ] ]
| EKSAMENNOMMER: LIT TT I | |
ANTWOORDBLAD 3.4
VLOERBEDEKKING
WYDTE VAN KAS
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP
Korrektheid van kas 1
Onderdele 9
TOTAAL: | 10
Kopiereg voorbehou
DBE/2023
Siviele Tegnologie: Houtbewerking
SS/NSS
| SENTRUMNOMMER: TL] [JT J ] ]
| EKSAMENNOMMER: Lt I [ [ J L | TL 1 J
ANTWOORDBLAD 4.11
Ge notre | = SKILDDAK
FIGUUR 4.11
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP
Korrektheid van dakuitleg i
Onderdele 10
TOTAAL: 11
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/2023
SS/NSS
[ SENTRUMNOMMER: TT TT TTT
LEKSAMENNOMMER: TT TT |] T 7 tT 7 Tt TT Tt)
ANTWOORDBLAD 5.5
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP
Korrektheid van segmentboog 4
Onderdele 8
Enige TWEE byskrifte 2
TOTAAL: 11
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/2023
SSINSS
[| SENTRUMNOMMER: [TTT {TT Ty 4]
[EKSAMENNOMMER: TTTITITITITITIT {IT {I {Ct i
ANTWOORDBLAD 6.4 LET WEL: Begin jou tekening in hoek A
A links bo op die ANTWOORDBLAD.
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT | KP
Korrektheid van die deur 2
Onderdele 13
Toepassing van skaal 3
TOTAAL: | 18
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/2023
SS/NSS
| SENTRUMNOMMER: [Tl J] J [ [ J
| EKSAMENNOMMER: TTT? TTT TTT Tt tT)
ANTWOORDBLAD 6.5
STEENMUUR ———=
NGV J
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT | KP
Korrektheid van vioerkonstruksie 1
Onderdele 6
TOTAAL: 7
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(Afrikaans)%20June%202025%20Possible%20Answers--c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133/v1-5f42c573694769cf80ce/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)
%20MG%20Eng--0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392/v1-73a07814cfc9334618a1/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20%20MG%20Afr_hlayiso.com_--42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb/v1-6058b260e68654519cc3/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 Memo (Afrikaans)
%20Eng_hlayiso.com_--e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5/v1-dce3e047e0d7ad60a32b/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1/v1-3be01795eace6f81b174/card.webp)
Question paper