GRAAD 12
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE
2023
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2023 papers 


%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10/v1-8a03885eb99c8043e8b1/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea/v1-808c163218d7215c1652/card.webp)
View all%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)

%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
%20Afr--307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0/v1-e53e38093df191bfe243/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5/v1-dce3e047e0d7ad60a32b/card.webp)
Civil Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 19
- File size
- 532.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 19
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 2 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES VIR NASIENERS
1. Nasieners behoort:
Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die
antwoorde van die kandidaat evalueer.
Altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag te
interpreteer.
Enige relevante en aanvaarbare antwoorde gedurende die vooraf-
nasiensessie te oorweeg, maar moet streng voldoen aan die antwoorde na
die finalisering van die nasienriglyne.
Daar is TWEE benaderinge om vrae te beantwoord: (1) om te beskryf en (2)
om te verduidelik.
1. Indien daar van 'n kandidaat vereis word om 'n proses in ‘n spesifieke
hoeveelheid stappe te verduidelik, moet slegs die eerste verwagte
stappe oorweeg word.
2. Indien daar egter van 'n kandidaat vereis word om te verduidelik of te
beskryf, kan die kandidaat 'n lang beskrywing gee wat nie noodwendig
goed georganiseer is nie. In hierdie geval moet die nasiener die
volledige antwoord evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste
uitkoms voldoende verduidelik het en dan punte op meriete toeken.
Te merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie antwoorde interpreteer of
voorspel nie.
Die regmerkie of kruis aan te dui reg op die plek waar die punt toegeken
moet word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
Die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die
uitgeskryfde antwoord by die meervoudige keuse-vrae te aanvaar.
Die verkeerde spelling in antwoorde te aanvaar tensy die spelling die
betekenis van die woord verander.
As 'n leerder twee of meer antwoorde geskei het deur 'n skuinsstreep (/),
slegs die eerste antwoord te merk, tensy die bykomende antwoord/e
verskillende name vir dieselfde item is, bv. Yale-slot/Naggrendel. In hierdie
geval moet die punt vir die antwoord toegeken word en die skuinsstreep (/)
moet NIE as 'n bykomende antwoord beskou word nie.
2. Vir berekeninge:
'n Punt word slegs toegeken as die korrekte eenheid langs die antwoord
geskryf is. Indien die vraag aandui dat die antwoord in 'n spesifieke eenheid
moet wees, sal 'n punt SLEGS toegeken word indien die antwoord die
korrekte eenheid het soos in die vraag aangedui word.
Punte sal slegs vir die korrekte waardes in ‘n berekening toegeken word.
Indien die kandidate optel in plaas van vermenigvuldig sal GEEN punte vir
die berekeninge en die antwoord toegeken word nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 3 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra kan
word, moet die merker die waardes herbereken deur die verkeerde
antwoord van die eerste berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik
word, behoort die kandidaat die volpunte vir latere berekeninge te
ontvang.
Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die
korrekte antwoord verkry word.
Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die
korrekte gebruik van die dimensiepapier.
3. Wanneer tekeninge nagesien word:
Die onderdeel waarvoor die punt toegeken moet word, moet korrek in die
regte posisie geteken word om 'n punt te ontvang.
'n Onderdeel wat verkeerd geteken is, maar verkeerdelik in 'n ander
posisie herhaal word, sal die punt vir die herhaalde verkeerde onderdeel
ontvang, mits die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte
vir daardie onderdeel (positiewe nasien).
Punte kan slegs vir 'n byskrif toegeken word indien die byskrif die korrekte
onderdeel wat geteken is, korrek aandui. Moenie byskrifte oorweeg vir
onderdele wat van byskrifte op die antwoordblad voorsien is nie.
Skaaltekeninge moet altyd met 'n toepaslike masker nagesien word.
Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat beloon word
vir slegs dit waarvoor op die nasienriglyn voorsiening gemaak is.
Indien 'n twee-dimensionele tekening vereis word en 'n
lyndiagram/prentaansig/isometriese tekening word geteken, sal onderdele
gemerk word volgens die assesseringskriteria en geen punte sal toegeken
word vir die korrektheid van die tekening nie.
Indien kandidate meer inligting teken/gee as wat vereis word merk streng
volgens die assesseringskriteria
Die punte vir die korrektheid van die tekening sal slegs toegeken word
indien die hele tekening korrek geteken is met alle dele/onderdele.
4. Verkeerde nommering van vrae:
As 'n kandidaat 'n antwoord verkeerd genommer het, maar die antwoord is
in die regte posisie volgens die volgorde van die vrae in die vraestel,
omkring die verkeerde nommering en merk die antwoord.
Indien vrae willekeurig beantwoord word en dit nie dieselfde volgorde volg
as in die vraestel en deur die leerder verkeerd genommer is, moet die
antwoord NIE nagesien word nie.
5. Duplisering van antwoorde en vrae wat in die verkeerde plek beantwoord
is:
As 'n vraag twee keer beantwoord word, merk die eerste antwoord.
As 'n vraag op 'n antwoordblad beantwoord moet word en die kandidaat
het dit op beide die antwoordblad en in die antwoordboek beantwoord,
merk die antwoord op die antwoordblad en kanselleer die antwoord in die
antwoordboek.
As die vraag in die antwoordboek in plaas van op die antwoordblad
beantwoord is, merk die antwoord in die antwoordboek volgens die
assesseringskriteria op die nasienriglyn.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 4 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG1: WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
(GENERIES)
1.1 1.1.1 Veiligheidskenmerke weggelaat van die steiers is:
Fondamentplaat/Basisplaat
Voetplaat
Skopplaat
Veiligheidsrelings
ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE (3)
1.1.2 Platform gebruik soos voorgestel:
Vertikale staanders sal in die grond wegsink
Kan veroorsaak dat steier/platvorm kantel
Kan beserings aan werkers veroorsaak
Gereedskap kan van steier op werkers val
Werkers kan van die steier afval
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
1.2 1.2.1 Roes (1)
1.2.2 Sink (1)
1.2.3 Dit klam te hou (1)
1.2.4 Metaal (1)
1.2.5 Plastiese (1)
1.3 Hoogte van skutrelings (900 – 1 000 mm):
Om werkers veilig op die platform te hou
Om te verhoed dat werkers oor die skutrelings val
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
1.4 Voorsorgmaatreëls wanneer 'n leer gestoor word:
Stoor 'n leer in 'n droë plek na gebruik
Moet nooit materiaal en toebehore bo-op 'n leer stoor nie
Hang die leer vertikaal/horisontaal aan muurskragies/steunhake
Die leer moet in 'n maklik bereikbare posisie gestoor word
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 5 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
1.5 Die operateur moet kontroleer of:
Die bouershyser nie oorlaai is nie
Die hekke toe is wanneer die toestel gebruik word
Oorhoofse beskerming verskaf is
Materiaal stewig en korrek gestoor is
Noodremme in 'n werkende toestand is
Veiligheidsmaatreëls aan binnekant van hyshok vertoon word
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
1.6 Enige persoon/Brandbestryders sal presies kan identifiseer watter spesifieke
soort brandblussers gebruik moet word in geval van ʼn vuur. (1)
1.7 A - Seskantige moer
B – Vierkantige moer/Viersydige moer
C – Vleuelmoer
D – Koepelmoer/Koepelvormige kop/Koepelvormige moer/Dopmoer (4)
1.8 1.8.1 Gereedskap wat gebruik kan word:
Laserwaterpas
Waterpas met reihout
Deurskynende pypwaterpas
Bukswaterpas
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
1.8.2 Gereedskap wat gebruik kan word:
Bukswaterpas
Laserwaterpas
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 6 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: GRAFIKA AS MIDDEL VAN KOMMUNIKASIE (GENERIES)
ANTWOORDBLAD 2.
NR. VRAE ANTWOORDE MARK
Eerste vloer: A/FIGUUR A
Motorhuis in FIGUUR B
Geen pylpunte aangetoon in die
Noem die FIGUUR wat die eerste vloer trap in FIGUUR A
1 voorstel. Gee EEN rede vir jou Geen oprit in FIGUUR A 2
antwoord. Balkon in FIGUUR A
Trap
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
ANTWOORD
2 Lei van die bouplan die getal vensters 10 1
in die gebou af.
3 Identifiseer nommer 1. Balkon 1
4 Identifiseer nommer 2. Stort 1
5 Identifiseer nommer 6. Eenrigting skakelaar – dubbel pool 1
6 Identifiseer nommer 8. Oprit 1
7 Identifiseer nommer 9. Muurgemonteerde lig 1
8 Identifiseer nommer 10. Wasgoedbak/Wastrog 1
Identifiseer die nommer wat die
9 7 1
motorhuisdeur aandui.
Lei vanaf die bouplan af die
10 110 mm/110 1
ontbrekende afmeting van nommer 11
Lei vanaf die bouplan af, die
11 voorgeskrewe materiaal af wat vir Beton 1
nommer 5 gebruik moet word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 7 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
Gee die afkortings vir die volgende:
Nommer 3: SK
12 Nommer 3 2
Nommer 4: WB/HWB
Nommer 4
Tweeweg-skakelaar:
Beskryf die doel van 'n tweeweg- Gebruik om dieselfde lig aan en af te
13 2
skakelaar. skakel
Vanaf TWEE verskillende posisies
Teëls/Novilon/Beton/Viniel/
Geverfde vloere/Gelamineerde
14 Beveel ʼn toepaslike vloerbedekking 1
houtvloer/Houtvloere
vir die kombuis aan.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
Wie was vir die nagaan van die
15 P Kriel 1
tekening verantwoordelik?
Geen skakelaar/elektriese
Lei EEN fout af in die badkamer in verbinding/bedrading/lig/deur/
16 1
FIGUUR A. deuropening/bad/bidet
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
Herlaaibare gloeilamp/Kers/Paraffien
Noem 'n alternatiewe ligbron wat
lamp/Gaslamp/Battery aangedrewe
17 tydens beurtkrag gebruik word vir 'n 1
ligte/Flitslig/Solar/Selfoon
woonhuis.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
Noem wat gedurende hersiening 1 en Hersiening 1: Teken van trap
18 hersiening 2 van die huisplan gedoen Hersiening 2: Teken van 2
is. ligtoebehoorsel
Noem die afwerking vir die oprit soos
19 Plaveisel 1
deur die argitek voorgeskryf.
Teken die simbool vir 'n vogweer-
20 2
membraan.
Teken die simbool vir afgewerkte
21 2
hout.
Teken die simbool vir hardepuin-
22 2
vulling.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 8 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
Totale horisontale afmetings
Kontrole toets Kontrole toets
bokant onderkant
220 220
4 110 4 820
3 510 3 020
220
= 8 060 = 8 060
Bewys, deur middel van 'n
kontroletoets, dat die totale OF
23 horisontale afmetings aan die bokant Bokant: 8
en onderkant van die plan in 220 + 4 110 + 3 510 + 220 mm
FIGUUR A dieselfde is. = 8 060 mm
Onderkant:
220 + 4 820 + 3 020
= 8 060 mm
Nota: Indien die alternatiewe
metode gebruik word
moet een punt toegeken
word indien beide totale
dieselfde is.
Bereken die oppervlakte van die = 8,06 m x 6,05 m
vloerplan in FIGUUR B. Toon ALLE = 48,76 m²
24 berekeninge. Gee jou antwoord in 3
m². Rond jou antwoord tot TWEE OF
desimale plekke af. = 8 060 mm x 6 050 mm
= 48,76 m²
TOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 9 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU,
WBGV EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
3.1 100 mm (1)
3.2 Die deksel van die betonring mangat moet in rame geplaas word met
dubbelseëls met ghries om dit lugdig te maak. (2)
3.3 215 mm (1)
3.4
VERTIKALE BORDE/
KLAMP / ONDERSTEUNING
JUKBORD
WIGPAAR
4
2
5 2
3
6
STUT
KORREKTHEID VAN SKORING:
1
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Korrektheid van skoring 1
2 Vertikale borde/ondersteuning 2
3 Stut 1
4 Grondvlak 1
5 Wigpaar 1
6 Klamp-jukbord 1
TOTAAL: 7 (7)
3.5 Gereedskap en bybehore:
Waterpas met ʼn gradiënttemplaat/instelhoekbord
Waterpas (600 mm) met ʼn 15 mm diameter stukkie pyp (2)
3.6 Opgeleide persoon (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 10 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
3.7 Voor die ingaan van beknopte ruimtes:
ʼn Bevoegde persoon moet die area inspekteer en verklaar dat dit veilig
is
Die lug moet getoets word
Skadelike dampe en gasse moet verwyder word
Maak seker dat werker asemhalingsapparaat/PBT het
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
3.8 Veiligheidsregulasies vir werk in hoë posisies:
Verseker dat die valbeskermingsplan gehandhaaf word
Werkers moet ʼn veiligheidsharnas/PBT dra
Verseker dat die veiligheidsknip (D-knip) van ʼn harnas gehak is aan die
veiligheidstou/-reling
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
3.9 3.9.1 Volume van ʼn kubusvormige wateropgaartenk
= Area van basis x hoogte
= s3
= 3,7 m x 3,7 m x 3,7 m
= 50,65 m3 (4)
3.9.2 Volume van water in tenk = 50,65 x 1 000 liters/kubieke meter
= 50 650 ℓ (2)
3.10 3.10.1 Afsluitsteen/Koninginsluiter (1)
3.10.2
3 2 3
4
KORREKTHEID VAN STEENLAAG 1
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Korrektheid van steenlaag 1
2 Koplaag 1
3 Afsluitstene/ Koninginsluiter 2
4 Stryklaag 1
TOTAAL: 5 (5)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 11 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: WARM- EN KOUEWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING
EN MATERIAAL (SPESIFIEK)
4.1 4.1.1 J
4.1.2 A
4.1.3 E
4.1.4 K
4.1.5 G
4.1.6 F
4.1.7 H
4.1.8 I (8)
4.2 4.2.1 Volgangklep met hefboomgreep/Volgangklep (1)
4.2.2 A - Handhefboom/Hefboom/Handvatsel
B - Drukstukseël
C - Koeël (3)
4.2.3 Deel C/Die koeël sal 90° draai. (1)
4.2.4 Om die watertoevoer af te sluit wanneer nodig. (1)
4.3 4.3.1 Rioolwisserstokke (1)
4.3.2 A - Steekoog
B - Buigstuk 135° gewoon
C - T/Y-verloopstuk 135° (3)
4.4 Druklug-toetsapparaat word gebruik om te kyk vir:
Probleme/lekkasies
Ander pyp-defekte voor die gebruik van die sisteem
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
Sentrifugale pompe word gebruik om:
Vloeistowwe te skuif
Kinetiese energie van ‘n draaiende waaier om te skakel na
hidrodinamiese energie
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (2)
4.5 Foutiewe vlotterklep/Foutiewe spoelstelsel/Handvatsel vir spoel sit vas/
Foutiewe waster
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 12 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
4.6 4.6.1 Rooiwaterafleier (1)
4.6.2 Die klep lei rooiwater/louwarmwater/koelwater voordat dit die kraan
bereik na ʼn reënwater/opgaartenk/tuin/swembad. (2)
4.7 4.7.1
(2)
4.7.2
(2)
4.8 4.8.1 A – Lugleëbuis
B – Kouewaterinlaat/Inlaat
C – Warmwateruitlaat/Uitlaat (3)
4.8.2 Duidelike tekens van foutiewe werking van lugleëbuise:
Geen warmwater vloei uit die kraan
Lekkasies wat veroorsaak was deur ʼn buis wat ontplof het (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 13 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
4.9 MUUR
6 WARMWATER 6
UITLAAT
5
4
KOUEWATER 3
TOEVOER
MUUR
GEMONTEERDE
GEISER
KOUEWATER
INLAAT 2
KORREKTHEID VAN UITLEG 1
MUUR
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Korrektheid van uitleg 1
2 Kouewater inlaat 1
3 Vloei-rigting van kouewater 1
4 Warmwater uitlaat 1
5 Vloei-rigting van warmwater 1
6 Vakuumbrekers 2
(7)
TOTAAL: 7
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 14 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK EN STORMWATER
(SPESIFIEK)
5.1 Faktore wat bepaal moet word:
Die helling van die dak
Posisie van die latte of kaplatte
Materiaal benodig
Gereedskap benodig
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
5.2 Kunsmatige stormwater kanale moet:
Ooreenstem met die natuurlike vloei van water
Nie erosie veroorsaak nie
Nie skade aan die omgewing veroorsaak nie
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
5.3
REGHOEKIGE GEUTUITLAAT RONDE GEUTUITLAAT (4)
5.4 Komponent gebruik om die afvoerpyp te heg aan die muur:
Pypboei
Afvoerpypklemme
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 15 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
5.5 NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Projeksielyne om die toppunt te
2
bepaal
2 Projeksielyne na die ware
2
lengte lyne
7 3 Boë vir ontwikkeling 4
4 Ontwikkeling van basis van
4
piramide
4
5 Ontwikkeling van bokant van
4
piramide
5 6 Voulyne 3
7 3mm-soom aan beide kante 2
6 TOTAAL: 21
5
4
6
5
1
1
3
4 2
6 3
5 2
3
4
7
3
NIE VOLGENS SKAAL:
GEBRUIK 'N MASKER OM
DIE VRAAG NA TE SIEN
A
(21)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 16 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: RIOLERING, SANITÊRE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK)
6.1 6.1.1 C (1)
6.1.2 A (1)
6.1.3 D (1)
6.1.4 B (1)
6.1.5 B (1)
6.2 6.2.1 Waterbak (1)
6.2.2 Spoelpyp/PVC-buigstuk lang radius (1)
6.2.3 Rubberkeël (1)
6.2.4 Pan-kraag/Panverbinder/Buigbare panverbinder (1)
6.2.5 Materiaal wat gebruik word vir die vervaardiging van ʼn spoelkloset-
pan:
Geglasuurde porselein
Vlekvryestaal
Keramiek
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
6.2.6 Hegtingsmiddels vir die hegting van ʼn spoelklosetpan aan die
vloer:
Boute
Silikoon
Sement
Mortel
Epoksi
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 17 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
6.3
OPLOSMIDDEL-LASWERK
PYP-INLAS
OPLOSMIDDEL-LASWERK
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Korrektheid van verbinding van pyp en passtuk 1
Oplosmiddel-laswerk 2
TOTAAL: 3 (3)
6.4 6.4.1 Waterdigte sementpleister/Pleister (1)
6.4.2 Rede vir waterdigte sementpleister:
Voorkom dat vloeistof die muur indring
Voorkom dat vaste stowwe aan die binnekant van die muur vas
sit
Hou die mure duursaam
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
6.4.3 Tapklep/Uitlaatklep/Straatklep (1)
6.4.4 Die tapklep word naby aan die pad aangebring vir gemaklike
verwydering van afval. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 18 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
6.5
INSPEKSIEOOGDEKSEL
2
VERDIGTE VULGROND
5 DISTRIBUSIEPYP
GROWWE SAND
3
4
GRUISVULSEL
INSPEKSIEPYP
6
KORREKTHEID VAN STAPELRIOOL 1
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Korrektheid van stapelriool 1
2 Verdigte vulgrond 1
3 Growwe sand 1
4 Gruisvulsel 1
5 Distribusiepyp 1
6 Inspeksiepyp met oogdeksel 1
TOTAAL: 6 (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 19 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
6.6 FOUTE OP PLAN REDE
Verkeerde lyntipe vir rioollyn Stippellyn is gebruik in plaas van kettinglyn
Takpyp is in die verkeerde Moet in die rigting van die munisipale
rigting geplaas verbinding wys
Die steekoog is verkeerd Moet geposisioneer word op die verste
geposisioneer punt/by die kop/begin van die hoofrioollyn
Die mangat is verkeerd Moet geposisioneer word voor die munisipale
geposisioneer verbinding
Daar is geen Rioolput/Stompstapel moet geposisioneer
rioolput/stompstapel word by die vuilwaterpyp vanaf die opwasbak
Daar is geen IO
Die inspeksieoog het Die afkorting is verkeerdelik aangedui as SO
verkeerde byskrif
ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE (6)
6.7
MUNISIPALE VERBINDING
SO 7
IO IO
2 MG
4
3 6
NOTA:
ALTERNATIEWE AFKORTINGS VIR
LUGPYPE IS VV/SVP
8 IO BADKAMER KURWE BY DIE HOOFRIOOLPYPE
KAN VERVANG WORD MET 45° LYNE.
LP MG MAG VERVANG WORD DEUR SO
5 NABY DIE MUNISIPALE VERBINDING
2
SO 7
KORREKTHEID VAN RIOLERING INSTALLASIE 1
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Korrektheid van riooluitleg 1
2 Hoofrioollyne 2
3 Verbinding van hoofrioollyne: 45°/kwartrond 1
4 Takpype 1
5 Lugpyp 1
6 Rioolput 1
7 Steekoë 2
8 Inspeksieoë 1
TOTAAL: 10 (10)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10/v1-8a03885eb99c8043e8b1/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea/v1-808c163218d7215c1652/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Memo (English)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Afr)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Afr--307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0/v1-e53e38093df191bfe243/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5/v1-dce3e047e0d7ad60a32b/card.webp)
Question paper