Skip to content

Civil Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)

MemorandumCivil TechnologyGrade 12202320 pages

Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 2023 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 20 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 2 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne INSTRUKSIES VIR NASIENERS 1. Nasieners behoort:  Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die antwoorde van die kandidaat evalueer.  Altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag te interpreteer.  Enige relevante en aanvaarbare antwoorde gedurende die vooraf- nasiensessie te oorweeg, maar moet streng voldoen aan die antwoorde na die finalisering van die nasienriglyne.  Daar is TWEE benaderinge om vrae te beantwoord: (1) om te beskryf en (2) om te verduidelik. 1. Indien daar van 'n kandidaat vereis word om 'n proses in ‘n spesifieke hoeveelheid stappe te verduidelik, moet slegs die eerste verwagte stappe oorweeg word. 2. Indien daar egter van 'n kandidaat vereis word om te verduidelik of te beskryf, kan die kandidaat 'n lang beskrywing gee wat nie noodwendig goed georganiseer is nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige antwoord evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms voldoende verduidelik het en dan punte op meriete toeken.  Te merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie antwoorde interpreteer of voorspel nie.  Die regmerkie of kruis aan te dui reg op die plek waar die punt toegeken moet word of waar die kandidaat die fout gemaak het.  Die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die uitgeskryfde antwoord by die meervoudige keuse-vrae te aanvaar.  Die verkeerde spelling in antwoorde te aanvaar tensy die spelling die betekenis van die woord verander.  As 'n leerder twee of meer antwoorde geskei het deur 'n skuinsstreep (/), slegs die eerste antwoord te merk, tensy die bykomende antwoord/e verskillende name vir dieselfde item is, bv. Yale-slot/Naggrendel. In hierdie geval moet die punt vir die antwoord toegeken word en die skuinsstreep (/) moet NIE as 'n bykomende antwoord beskou word nie. 2. Vir berekeninge:  'n Punt word slegs toegeken as die korrekte eenheid langs die antwoord geskryf is. Indien die vraag aandui dat die antwoord in 'n spesifieke eenheid moet wees, sal 'n punt SLEGS toegeken word indien die antwoord die korrekte eenheid het soos in die vraag aangedui word.  Punte sal slegs vir die korrekte waardes in ‘n berekening toegeken word. Indien die kandidate optel in plaas van vermenigvuldig sal GEEN punte vir die berekeninge en die antwoord toegeken word nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 3 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne  Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra kan word, moet die merker die waardes herbereken deur die verkeerde antwoord van die eerste berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik word, behoort die kandidaat die volpunte vir latere berekeninge te ontvang.  Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die korrekte antwoord verkry word.  Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die korrekte gebruik van die dimensiepapier. 3. Wanneer tekeninge nagesien word:  Die onderdeel waarvoor die punt toegeken moet word, moet korrek in die regte posisie geteken word om 'n punt te ontvang.  'n Onderdeel wat verkeerd geteken is, maar verkeerdelik in 'n ander posisie herhaal word, sal die punt vir die herhaalde verkeerde onderdeel ontvang, mits die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir daardie onderdeel (positiewe nasien).  Punte kan slegs vir 'n byskrif toegeken word indien die byskrif die korrekte onderdeel wat geteken is, korrek aandui. Moenie byskrifte oorweeg vir onderdele wat van byskrifte op die antwoordblad voorsien is nie.  Skaaltekeninge moet altyd met 'n toepaslike masker nagesien word.  Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat beloon word vir slegs dit waarvoor op die nasienriglyn voorsiening gemaak is.  Indien 'n twee-dimensionele tekening vereis word en 'n lyndiagram/prentaansig/isometriese tekening word geteken, sal onderdele gemerk word volgens die assesseringskriteria en geen punte sal toegeken word vir die korrektheid van die tekening nie.  Indien kandidate meer inligting teken/gee as wat vereis word merk streng volgens die assesseringskriteria  Die punte vir die korrektheid van die tekening sal slegs toegeken word indien die hele tekening korrek geteken is met alle dele/onderdele. 4. Verkeerde nommering van vrae:  As 'n kandidaat 'n antwoord verkeerd genommer het, maar die antwoord is in die regte posisie volgens die volgorde van die vrae in die vraestel, omkring die verkeerde nommering en merk die antwoord.  Indien vrae willekeurig beantwoord word en dit nie dieselfde volgorde volg as in die vraestel en deur die leerder verkeerd genommer is, moet die antwoord NIE nagesien word nie. 5. Duplisering van antwoorde en vrae wat in die verkeerde plek beantwoord is:  As 'n vraag twee keer beantwoord word, merk die eerste antwoord.  As 'n vraag op 'n antwoordblad beantwoord moet word en die kandidaat het dit op beide die antwoordblad en in die antwoordboek beantwoord, merk die antwoord op die antwoordblad en kanselleer die antwoord in die antwoordboek.  As die vraag in die antwoordboek in plaas van op die antwoordblad beantwoord is, merk die antwoord in die antwoordboek volgens die assesseringskriteria op die nasienriglyn. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 4 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG1: WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING (GENERIES) 1.1 1.1.1 Veiligheidskenmerke weggelaat van die steiers is:  Fondamentplaat/Basisplaat   Voetplaat   Skopplaat   Veiligheidsrelings ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE (3) 1.1.2 Platform gebruik soos voorgestel:  Vertikale staanders sal in die grond wegsink   Kan veroorsaak dat steier/platvorm kantel   Kan beserings aan werkers veroorsaak  Gereedskap kan van steier af op werkers val  Werkers kan van die steier afval ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2) 1.2 1.2.1 Roes  (1) 1.2.2 Sink  (1) 1.2.3 Dit klam te hou  (1) 1.2.4 Metaal  (1) 1.2.5 Plastiese  (1) 1.3 Hoogte van skutrelings (900 – 1 000 mm):  Om werkers veilig op die platform te hou   Om te verhoed dat werkers oor die skutrelings val ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1) 1.4 Voorsorgmaatreëls wanneer 'n leer gestoor word:  Stoor 'n leer in 'n droë plek na gebruik   Moet nooit materiaal en toebehore bo-op 'n leer stoor nie  Hang die leer vertikaal/horisontaal aan muurskragies/steunhake  Die leer moet in 'n maklik bereikbare posisie gestoor word ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 5 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 1.5 Die operateur moet kontroleer of:  Die bouershyser nie oorlaai is nie   Die hekke toe is wanneer die toestel gebruik word  Oorhoofse beskerming verskaf is  Materiaal stewig en korrek gestoor is  Noodremme geïnstalleer/in 'n werkende toestand is  Veiligheidsmaatreëls vertoon aan binnekant van hyshok ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1) 1.6 Enige persoon/Brandbestryders sal presies kan identifiseer watter spesifieke soort brandblussers gebruik moet word in geval van ʼn vuur.  (1) 1.7 1.7.1 A - Seskantige moer  B – Vierkantige moer/Viersydige moer  C – Vleuelmoer  D – Koepelmoer/Koepelvormige kop/Koepelvormige moer/Dopmoer  (4) 1.8 1.8.1 Gereedskap wat gebruik kan word:  Laserwaterpas   Waterpas met reihout  Deurskynende pypwaterpas  Bukswaterpas ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1) 1.8.2 Gereedskap wat gebruik kan word:  Bukswaterpas   Laserwaterpas ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 6 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG2: GRAFIKA AS MIDDEL VAN KOMMUNIKASIE (GENERIES) NR. VRAE ANTWOORDE MARK Eerste vloer: A/FIGUUR A   Motorhuis in FIGUUR B   Geen pylpunte aangetoon in die Noem die FIGUUR wat die eerste vloer trap in FIGUUR A 1 voorstel. Gee EEN rede vir jou  Geen oprit in FIGUUR A 2 antwoord.  Balkon in FIGUUR A  Trap ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE ANTWOORD EN REDE 2 Lei van die bouplan die getal vensters 10  1 in die gebou af. 3 Identifiseer nommer 1. Balkon  1 4 Identifiseer nommer 2. Stort  1 5 Identifiseer nommer 6. Eenrigting skakelaar – dubbel pool  1 6 Identifiseer nommer 8. Oprit  1 7 Identifiseer nommer 9. Muurgemonteerde lig  1 8 Identifiseer nommer 10. Wasgoedbak/Wastrog  1 Identifiseer die nommer wat die 9 7 1 motorhuisdeur aandui. Lei vanaf die bouplan af die 10 110 mm/110  1 ontbrekende afmeting van nommer 11 Lei vanaf die bouplan af, die 11 voorgeskrewe materiaal af wat vir Beton  1 nommer 5 gebruik moet word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 7 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne Gee die afkortings vir die volgende: Nommer 3: SK  12  Nommer 3 2 Nommer 4: WB/HWB   Nommer 4 Tweeweg-skakelaar: Beskryf die doel van 'n tweeweg-  Gebruik om dieselfde lig aan en af te 13 2 skakelaar. skakel   Vanaf TWEE verskillende posisies  Teëls/Novilon/Beton/Viniel/ Geverfde vloere/Gelamineerde 14 Beveel ʼn toepaslike vloerbedekking 1 houtvloer/Houtvloere  vir die kombuis aan. ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE Wie was vir die nagaan van die 15 P Kriel  1 tekening verantwoordelik? Geen skakelaar/elektriese Lei EEN fout af in die badkamer in verbinding/bedrading/lig/deur/ 16 1 FIGUUR A. deuropening/bad/bidet  ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE Herlaaibare gloeilamp/Kers/Paraffien Noem 'n alternatiewe ligbron wat lamp/Gaslamp/Battery aangedrewe 17 tydens beurtkrag gebruik word vir 'n 1 ligte/Flitslig/Solar/Selfoon  woonhuis. ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE Noem wat gedoen was gedurende Hersiening 1: Teken van trap  18 hersiening 1 en hersiening 2 van die Hersiening 2: Teken van 2 huisplan. ligtoebehoorsel  Noem die afwerking vir die oprit soos 19 Plaveisel  1 deur die argitek voorgeskryf. Teken die simbool vir ʼn vogweer-  20 2 membraan. 21 Teken die simbool vir afgewerkte  2 hout. Teken die simbool vir hardepuin- 22  2 vulling. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 8 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne Totale horisontale afmetings Kontrole toets Kontrole toets bokant onderkant 220  220  4 110  4 820  3 510  3 020  220  = 8 060 = 8 060  Bewys, deur middel van 'n kontroletoets, dat die totale OF 23 horisontale afmetings aan die bokant Bokant: 8 en onderkant van die plan in 220 + 4 110 + 3 510 + 220 mm FIGUUR A dieselfde is. = 8 060 mm Onderkant: 220 + 4 820 + 3 020 = 8 060 mm Nota: Indien die alternatiewe metode gebruik word moet een punt toegeken word indien beide totale dieselfde is. Bereken die oppervlakte van die = 8,06  m x 6,05  m vloerplan in FIGUUR B. Toon ALLE = 48,76 m² 24 berekeninge. Gee jou antwoord 3 in m². Rond jou antwoord tot TWEE OF desimale plekke af. = 8 060 mm x 6 050 mm = 48,76 m² TOTAAL: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 9 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: KASTE, SWAAIRAME, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK) 3.1 3.1.1 Dubbelswaairaam met boligte  (1) 3.1.2 A - Kosynkop  B - Onderreling van bolig  C - Kosynstyle/Wange  (3) 3.2 3.2.1 A - Muurpaneelbord/Tong-en-groef-planke/Panele  B - Horisontale ruhegstuk  C - Vloerlys  D - Kwartrondlys/Kwartrond  (4) 3.2.2 Tong-en-groef-planke/Panele word vasgeheg aan die ruhegstukke  (1) 3.2.3 Hout  (1) 3.3 A B C D Korrekte gebruik van die (1) afmetingspapier  3.3.1 Area benodig vir dakteëls: 2/ 8,74  Afstand tussen windvere = 8 740 mm 3,65  63,8 m²  Lengte van daksparre + oorhang vir geut = 3 600 mm + 50 mm = 3 650 mm 63,8 m² dakteëls benodig (4) 3.3.2 Hoeveelheid dakkappe: Binne afmeting Hart-tot-hart spasiëring +1 8 000 500  +1  = 16 + 1  = 17 dakkappe  (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 10 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 3.4 8 VOORRELING 7 6 SYE 2 6 6 RAKSPASIE RAK 5 LAAI 4 3 SKOPPLAAT/VOETSTUK KORREKTHEID VAN KAS 1 NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP 1 Korrektheid van kas 1 2 Sye 1 3 Skopplaat/Voetstuk 1 4 Bodem 1 5 Laai met handvatsel 1 6 Vier rakspasies 3 7 Blad 1 8 Voorreling 1 TOTAAL: 10 (10) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 11 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN MATERIALE (SPESIFIEK) 4.1 4.1.1 B (1) 4.1.2 L (1) 4.1.3 G (1) 4.1.4 E (1) 4.1.5 F (1) 4.1.6 J (1) 4.1.7 A (1) 4.1.8 D (1) 4.2 4.2.1 A – Elektriese skaaf  B – Kombinasieband- en skyfskuurder  (2) 4.2.2 Ventilasie openinge moet oop en skoon wees  (1) 4.2.3 Die skuurskyf  en die skuurband  (2) 4.3 Die spoed van die boor in die staanboor word bepaal deur:  Die diameter van die boor   Die tipe/hardheid van die materiaal   Die posisie van die V-band op die katrolle ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2) 4.4 Hegstukke wat kan help wanneer met die staanboor geboor word: 4.4.1 Staanboorskroef  (1) 4.4.2 V-blok  (1) 4.5 Preserveermiddels wat gebruik kan word om hout te preserveer:  Vernis   Was   Olie  Lakvernis  Verf  Skuurseëlaar/Hout-onderlaag ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 12 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 4.6 Voordele van gepreserveerde hout:  Verbeter die voorkoms van die hout   Verhoed swamverkleuring   Voorkom insekaanvalle  Verhoed inkrimping  Verhoed kromtrekking  Verhoed verrotting ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2) 4.7 Faktore wat in ag geneem moet word tydens die seleksie vanpreserveermiddels:  Waar die hout gebruik gaan word   Hoe die hout gebruik gaan word   Die spesie/tipe hout  Die ligging  Die klimaat ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2) 4.8 Redes waarom hout gegradeer moet word:  Hout moet gegradeer word om seker te maak dat dit geskik en sterk genoeg is vir ʼn spesifieke doel   Individuele stukke van gesaagde hout verskil in terme van sterkte en styfheid  Om eenvormigheid in die kwaliteit van hout, wat van verskillende saagmeule kom, te verseker ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1) 4.9 Die konvensionele valdeur beskik oor:  Latwerk/Latte   Dekstroke/T- dekstroke/Metaal T- dekstroke   Plafonborde/Rhinobord/Veselsementbord/Gipsbord/Blokbord/Metaal   Die valdeur/Valdeurpaneel/Paneel  Houtraamwerk ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE (3) 4.10 Dakbedekkings wat gebruik kan word om dakke te bedek:  IBR (inverted box rib)   Gegolfde sinkplate   Rietdakke/Grasdakke  Gegolfde/IBR deurskynende plate (Polycarb)  Gegolfde veselsementplate ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 13 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 4.11 HALFKAP/GEWONE DAKSPAR VOLLE KAP 5 5 5 2 2 5 4 3 WOLF-ENT 4 KORTKAP HOEKSPAR KORREKHEID VAN DAKUITLEG 1 1 NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT 1 Korrektheid van dakuitleg 2 2 Vol dakkappe/Daksparre 2 3 Halfkap/Gewone dakspar 1 4 Hoeksparre 2 5 Kortkappe 4 TOTAAL: 11 (11) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 14 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIESE KOMMUNIKASIE (SPESIFIEK) 5.1 5.1.1 B (1) 5.1.2 C (1) 5.1.3 D (1) 5.1.4 B (1) 5.1.5 A (1) 5.2 Staalbekisting vir bekisting:  Die grootte   Die patrone   Geskik vir herhaalde gebruik  Sterker as hout  Meer geskik vir ronde en geboë strukture  Kan die gewig van vars beton beter ondersteun  Tipe afwerking wat benodig word  Panele kan in groot maat vervaardig word  Panele kan in enige gewenste modulêre vorm vervaardig word  Verleen ʼn gladde afwerking aan die oppervlak van die beton  Bespaar koste omdat geen oppervlakafwerking verlang word nie  Oprigting en uitmekaar haal is makliker as houtbekisting  Geen absorpsie van vog nie  Geen krimping of kromtrekking nie ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2) 5.3 5.3.1 Wigpare  en ʼn voetbalk/moerbalk  (2) 5.3.2 Staalkloue word gebruik om die verbinding tussen die stutte en steekbalke te verstewig.  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 15 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 5.4 4 1 3 2 SPARBINTDAKKAP NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT 1 Dakspar 1 2 Oorhang van spar 1 3 Bindbalk 1 4 Nokbalk 1 TOTAAL: 4 2 4 5 3 HOOFSTYLDAK DAKKAP KORREKTHEID VAN DAKKAPPE 1 NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT 1 Korrektheid van dakkappe 1 2 Dakspar 1 3 Oorhang van spar 1 4 Hoofstyl 1 5 Bindbalk 1 TOTAAL: 5 (9) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 16 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 5.5 LAAGHOUT 2 2 DIAGONALE 3 5 RIB 2 SPANSTUK 4 2 3 4 HORISONTALE 5 STUT SPANSTUK BINT KORREKTHEID VAN SEGMENTBOOG 1 OF LAAGHOUT 2 2 2 3 DIAGONALE 5 RIB 2 4 SPANSTUK 3 4 HORISONTALE 5 STUT SPANSTUK BINT NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT 1 Korrektheid van segmentboog 1 2 Ribbe 4 3 Stutte 2 4 Horisontale en diagonale spanstukke 2 5 Enige TWEE byskrifte 2 TOTAAL: 11 (11) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 17 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS (SPESIFIEK) 6.1 6.1.1 Insteekslotte  (1) 6.1.2 Insteekslotte word gebruik vir:  Deure   Ingangsdeure  Voordeure  Agterdeure  Binnedeure  Groot deure  Dikker deure  Paneeldeure ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1) 6.1.3 Oplêslot  (1) 6.2 6.2.1 Skarniere  (1) 6.2.2 Skroewe  (1) 6.3 HANDRELING 2 BORDES SPILPAAL 4 LOOPSTUK 3 5 6 OPTREE KORREKTHEID VAN TRAP 1 NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT 1 Korrektheid van trap 1 2 Handreling 1 3 Spilpale 1 4 Bordes 1 5 Optree (VIER) 1 6 Loopstuk (DRIE) 1 TOTAAL: 6 (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 18 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 6.4 8 BORELING KUSSINGPANEEL 7 4 5 4 7 VERLOOPSTYL TUSSENSTYL 6 SLOTRELING KUSSINGPANEEL 3 4 5 4 3 STYL TUSSENSTYL 2 ONDERRELING KORREKTHEID VAN DEUR 1 1 TOEPASSING VAN SKAAL 9 9 9 NIE VOLGENS SKAAL NIE: GEBRUIK ‘N MASKER OM TE MERK NR ASSESSERINGSKRITERIA PUNT 1 Korrektheid van deur 2 2 Onderreling 1 3 Style 2 4 Kussingpanele 4 5 Tussenstyle 2 6 Slotreling 1 7 Verloopstyle 2 8 Boreling 1 Toepassing van skaal: EEN of TWEE verkeerd =3 9 DRIE of VIER verkeerd =2 3 Meer as VYF verkeerd =1 GEEN afmetings korrek =0 TOTAAL: 18 (18) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 19 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 6.5 6.5.1  Arsering van die muur is foutief/verwys na hout   Daar is geen muurplaat nie   Pleister is nie teen die muur nie   Vloerbalk is verkeerd om geplaas   Fondasie is foutief geplaas  Muur in verkeerde posisie gebou  Geen spasie/opening tussen draer/vloerbalk en pleiser nie ENIGE VIER VAN BOGENOEMDE (4) 6.5.2 MUUR 7 VLOERBALK 6 PLEISTER DRAER 5 4 3 MUURPLAAT NGV 2 FONDASIE KORREKTHEID VAN VLOERKONSTRUKSIE 1 NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT 1 Korrektheid van vloerkonstruksie 1 2 Fondasie 1 3 Arsering van muur 1 4 Muurplaat 1 5 Draer 1 6 Vloerbalk 1 7 Pleister 1 TOTAAL: 7 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 20 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne MUUR PLEISTER DRAER VLOERBALK MUURPLAAT NGV FONDASIE NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT 1 Korrektheid van vloerkonstruksie 1 2 Fondasie 1 3 Arsering van muur 1 4 Muurplaat 1 5 Draer 1 6 Vloerbalk 1 7 Pleister 1 TOTAAL: 7 (7) [40] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Civil Technology

View all