Skip to content

Civil Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper (Afr)

Question paperCivil TechnologyGrade 12202322 pages

Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 2023 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 7 antwoordblaaie. Blaai om asseblief Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Konstruksie 2 DBE/2023 SS/NSS BENODIGDHEDE: 1. Tekeninstrumente 2. 'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar 3. ANTWOORDEBOEK INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Lees AL die vrae noukeurig deur. 4. Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei NIE. 5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringsteisel wat in hierdie vraestel gebruik is. 6. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. 7. MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE. 8. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer. 9. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE. 10. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde. 11. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk. 12. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as 220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word. 13. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek. 14. Beantwoord VRAAG 2, 3.3, 3.4, 4.9, 5.7, 6.6 en 6.7 op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente waar nodig. 15. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op. elke ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het jy dit nie gebruik nie. 16. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese kopiéring. 17. Google Images is as die bron van alle foto's en prentjies gebruik. 18. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 3 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 1: WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING (GENERIES) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 1.1 FIGUUR 1.1 hieronder toon 'n tydelike platform wat tans nie vir gebruik in die bou-omgewing geskik is nie. FIGUUR 1.1 4.44 Identifiseer DRIE dele wat by die struktuur weggelaat is wat 'n negatiewe invloed op die veiligheid van werkers sal hé. (3) 1.1.2 Voorspel wat kan gebeur indien die platform gebruik word soos in FIGUUR 1.1 getoon. (2) 1.2 Kies die korrekte woord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word. Skryf slegs die woord(e) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.2.6 swaairaam. 1.2.1 Oliebasisverf kan aangewend word om ysterhoudende metaal teen (krimping/roes/buiging) te beskerm. (1) 1.2.2 Galvanisering is die proses om yster of staal met ‘n laag (aluminium/lood/sink) te bedek. (4) 1.2.3 Die sterkte van beton kan verhoog word deur (kalk by te voeg/ dit klam te hou/dit vinnig uit te droog). (1) 1.2.4 Elektroplatering is die proses om (metaal/lood/plastiek) met 'n dun laag van 'n ander materiaal te bedek. (1) 1.2.5 Poeierbestryking is die proses om 'n (plastiese/aluminium-/koper-) afwerking in poeiervorm aan te wend. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 4 DBE/2023 SS/NSS 1.3 Verduidelik waarom dit raadsaam is om die hoogte van skutrelings tussen 900 tot 1 000 mm bokant die steierwerksplatform te hou. (1) 1.4 Beskryf EEN voorsorgmaatreél wat nagekom moet word wanneer 'n leer gestoor word. (1) 1.5 Werkers en materiaal is in 'n bouershyser. Beskryf EEN kontrole wat die operateur moet uitvoer voordat die bouershyser beweeg. (1) 1.6 Verduidelik waarom die brandbestrydingsmaatreéls in die materiaal- veiligheidsinligtingsblad van gevaarlike chemiese stowwe genoem moet word. (1) 1.7 FIGUUR 1.7 hieronder toon hegstukke. A B c D FIGUUR 1.7 Identifiseer A tot D. (4) 1.8 'n Nuwe gebou is in aanbou. Noem die gereedskapstuk wat gebruik kan word vir: 1.8.1 Kontrolering of die hoogte van deure en vensters op dieselfde vlak is (1) 1.8.2 Die meet van viakke en skuinstes (1) [20] VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. FIGUUR A en FIGUUR B op die volgende bladsy toon tekeninge wat op 'n bouplan voorkom. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/2023 NOTA: Kontrakteurs moet alle afmetings en viakke/hoogtes op die terrein kontroleer voordat daar met werk begin word. Argitekte moet dadelik van enige g afwykings in kennis gestel word. N —— Muurdiktes: Buite = 220 mm © <i Binne = 110 mm ‘ ° fo] wo N ® + Argitek se handtekening ............... ‘ °)| Kliént se handtekening ..............0. = 68 8 Betontrappe volgens die ingenieur se SLAAPKAMER 2 ve teh | SUMAPKAMER | spesifikasies. _ Die oprit is met plaveisel afgewerk. a , 4820 3.020 7 220 |) FIGUUR A HERSIENING | DATUM: TEKEN 1 26/03/2023 | VAN TRAPPE n 8 060 HERSIENING | DATUM: TEKEN 220 220 220 2 28/03/2023 VAN LIG- | TOEBEHOORSEL 4 200 " 3.200 ) | | if GEDRUK DEUR: DATUM VAN DRUK: 3 ® | XENO DRUKKERS 30/03/2023 & edie = ; — ; TEKENINGTITEL: VLOERPLANNE ERF 48 | 8 vx PROJEK: ol LU VOORGESTELDE WOONHUIS OP ERF 48, | SITKAMER ( BENONI oO wo +— = 8G)~ 2x40W PROJEKNR.: TEKENINGNR.: o GR 488-820 226P7 c=} R KOMBUIS MOTORHUIS nN DATUM: GETEKEN: NAGEGAAN: 24/03/2023 KB BAM P KRIEL ° @) ss 7, i T a) s § VLOERPLANNE SKAAL 1 : 100 i VERWYSINGSKODE: FIGUUR B <7) QP 8 — 2023 [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 6 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING/HEGTING (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 3.1 Onderskei, deur middel van 'n vryhandskets met byskrifte, tussen die optree en aantree van 'n stel trappe. (4) 3.2 Noem TWEE tipes dakkappe wat NIE bindbalke gebruik NIE. (2) 3.3 Gebruik ANTWOORDBLAD 3.3 en voltooi die skets om te toon hoe 'n dakkap met gebruik van 'n hoepelyster aan 'n muur geheg word. Drukskryf enige EEN byskrif. (8) 3.4 Gebruik ANTWOORDBLAD 3.4 en onderskei, volgens skaal 1 : 10, tussen die nokkonstruksie van 'n Suid-Afrikaanse (Howe-)dakkap en die nokkonstruksie van 'n sparbintdakkap. Die helling van die dakke is 30°. (16) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 7 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 4: UITGRAWINGS, BEKISTING, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN MATERIAAL (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 41 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A-L) langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.8) in die ANTWOORDEBOEK reer, bv. 4.1.9 M. KOLOM A KOLOM B 4.1.1 Soffietbord/ A word ongeveer 1 m uitmekaar gespasieer Bekistingsbord B word aan die binnekant van die bekisting 4.1.2 Klamp aangewend om aftakeling te vergemaklik 4.1.3 Bint C _ onderdee! wat die kante van bekisting in plek hou 4.1.4 Verspanstuk/Stut D gebruik om bekisting waterpas te maak 4.1.5 Hegplaat E _ nie aanpasbaar of beskikbaar in 4.1.6 Stutpale spesifieke groottes nie 4.1.7 Wigpaar F'n anker wat verhoed dat die onderkant van die klampe skuif 4.1.8 Los-olie/Vormolie G__ diagonale deel van bekisting H__ vir'n betonbalk kan dit 4 m uitmekaar geplaas word | verhoed dat die boonste deel van bekistingbordsye vervorm J noupassend langs nate en lasse K__ basis van bekisting wat die gewig van nat beton dra Laan die buitekant van die bekisting aangewend vir aftakeling (8x1) (8) 4.2 Noem EEN eienskap van ELK van die volgende: 4.2.1 Gegalvaniseerde plaatmetaal (1) 4.2.2 Laekoolstofstaal (1) 4.2.3 Hoékoolstofstaal (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 8 DBE/2023 SS/NSS 4.3 Noem DRIE metodes om bekleding aan 'n muur te heg. 44 FIGUUR 4.4 hieronder toon die uitkoms van 'n toets wat op beton uitgevoer is. FIGUUR 4.4 44.1 Noem die tipe toets wat op die beton uitgevoer is. 442 Identifiseer die uitkoms van die toets. 44.3 Verduidelik die rede vir die uitkoms. 45 Noem DRIE dienste wat opgespoor moet word voordat daar met uitgrawings begin kan word. 46 Voorspel wat sal gebeur as swaar reén tydens die uitgrawing van 'n sloot voorkom. 47 Verduidelik hoekom 'n werker nie toegelaat word om alleen in 'n uitgrawing te werk nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (3) (1) (1) (1) (3) (2) (1)
Siviele Tegnologie: Konstruksie 9 DBE/2023 SS/NSS 48 FIGUUR 4.8 hieronder toon 'n konstruksiemasjien wat gebruik word wanneer plaveisel gelé word. FIGUUR 4.8 48.4 Identifiseer hierdie masjien. (1) 4.8.2 Beskryf hoe jy hierdie konstruksiemasjien moet gebruik sonder dat jy jouself beseer. (2) 49 FIGUUR 4.9 op ANTWOORDBLAD 4.9 toon 'n onvoltooide tekening van die bekisting vir 'n betonbalk met 'n betonvloerblad aan die LINKERKANT. Gebruik ANTWOORDBLAD 4.9 en teken die voltooide bekisting vir die balk en viloerblad. (14) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 10 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 5: PLEISTER EN VLAKLAAG, STEENWERK EN GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 5.1 5.2 5.3 5.4 5.5 5.6 5.7 Kopiereg voorbehou Noem die verhouding wat gebruik sal word om 'n gladde pleisterafwerking op binnemure te kry as een sak sement gebruik word. In chronologiese volgorde, verduidelik die eerste DRIE stappe om ‘n betonvloer vir die vlaklaag voor te berei. Verduidelik die term monolitiese viaklaag. Verduidelik, in chronologiese volgorde, hoe jy 'n doodloopent van 'n muur sal pleister. Noem TWEE voordele van 'n pasboog. Teken in die ANTWOORDEBOEK 'n netjiese skets wat die helfte van 'n houtdraaistuk vir 'n halfronde boog met oop formeellatwerk toon. ANTWOORDBLAD 5.7 toon die buitelyne van twee opeenvolgende steenlae van 'n een-en-'n-half-steenpyler wat in Engelse verband gebou is. Gebruik ANTWOORDBLAD 5.7 en voltooi die prentaansigte van die opeenvolgende steenlae. Blaai om asseblief (2) (3) (1) (4) (2) (4) (14) [30]
Siviele Tegnologie: Konstruksie 1 SS/NSS DBE/2023 VRAAG 6: WAPENING IN BETON, FONDASIES, BETONVLOERE EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 6.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers (6.1.1 tot 6.1.5) in die ANTWOORDEBOEK reer, bv. 6.1.6 D. 6.1.1 6.1.5 Kopiereg voorbehou Voorafgegiete heipale kan in ... gebruik word. A stabiele grond B konstante nat gebiede Cc droé areas D —_Geeneen van die bogenoemde nie Die toerusting vir die installasie van heipale kan op ... gemonteer word. A ___ trokke B hyskrane c ligte afleweringswaens D Slegs AenB 'n ...-hamer kan gebruik word om 'n voorafgegiete betonheipaal in die grond in te dryf. A Val B Moker Cc Klou D Voor ‘n Heipaalfondasie word gebruik om ... A op die grond as een betoneenheid te dryf. B ligte laste te ondersteun. c die las oor na meer stabiele grond te versprei. D 'n fondasie in 'n reeks trappe te bou. ... is nie 'n kategorie van heipaalfondasies nie. Voorafgegiete betonheipale Langboorheipale Gedrewe in situ-heipale Staalbuis-caissonheipale VOW>D Blaai om asseblief (1) (1) (1) (1) (1)
Siviele Tegnologie: Konstruksie 12 DBE/2023 SS/NSS 6.2 Teken in jou ANTWOORDEBOEK 'n netjiese vryhandskets van die betonprop van 'n vergrote basis wanneer gedrewe in situ-heipale geinstalleer word. Dui die simbool vir beton in die vergrote basis aan. (5) 6.3 Noem die verskillende komponente waaruit 'n rib-en-blokvloer bestaan. (4) 6.4 Voorspel wat kan gebeur indien die tydelike stutte verwyder word 'n dag nadat die beton op 'n rib-en-blokvloer gegiet is. (1) 6.5 Wapening word op konstruksietekene met 'n kode aangedui. Verduidelik die betekenis van hierdie dele in die volgende kode: 4R 20 03 250 6.5.1 4 (1) 6.5.2 20 (1) 6.5.3 250 (1) 6.6 FIGUUR 6.6 op ANTWOORDBLAD 6.6 toon die buitelyne van drie kante van ‘n L-vormige betonkolom. Gebruik ANTWOORDBLAD 6.6 en teken 'n netjiese deursneeaansig van die L-vormige gewapendebetonkolom met 8 hoofstawe, beuels en minimum betonbedekking. Drukskryf enige TWEE byskrifte en toon die minimum betonbedekking. (12) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 13 DBE/2023 SS/NSS 6.7 FIGUUR 6.7 hieronder toon die vioerplan van 'n gebou met 'n venster en 'n deur. fan) lo) c=) ©} 7 000 FIGUUR 6.7 Gebruik die volgende spesifikasies: e Die blinderingslaag (slytlaag) is 40 mm dik e Die muurdikte is 220 mm Gebruik die dimensiepapier op ANTWOORDBLAD 6.7 en bereken die volume van die blinderingslaag (slytlaag). Rond jou antwoorde tot TWEE desimale af. (9) LETWEL: Punte sal vir die korrekte gebruik van die dimensiepapier toegeken word. (1) [40] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/2023 SS/NSS | SENTRUMNOMMER: LT [| TT J | | EKSAMENNOMMER: LI [ J L [| 1 ] ANTWOORDBLAD 2 NR. VRAE ANTWOORDE PUNTE Noem die FIGUUR wat die eerste 1 | vloer voorstel. Gee EEN rede vir jou 2 antwoord. 2 Lei van die bouplan die getal vensters 1 in die gebou af. 3 | Identifiseer nommer 1. 1 4 | Identifiseer nommer 2. 1 5 | Identifiseer nommer 6. 1 6 | Identifiseer nommer 8. 1 7 | Identifiseer nommer 9. 1 8 | Identifiseer nommer 10. 1 9 Identifiseer die nommer wat die 4 motorhuisdeur aandui. Lei van die bouplan die ontbrekende 10 | afmeting van nommer 11 af. 1 Lei van die bouplan af, die 11 | voorgeskrewe materiaal wat vir 1 nommer 5 gebruik moet word. Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/2023 SS/NSS [| SENTRUMNOMMER: [ [TT ] L |] J | EKSAMENNOMMER: LJ] [J L [I] ] Gee die afkortings vir die volgende: Nommer 3: 12 |* Nommer 3 2 e Nommer 4 Nommer 4: Beskryf die doel van 'n tweeweg- 13 2 skakelaar. 14 Beveel 'n toepaslike vioerbedekking vir die kombuis aan. 15 Wie was vir die nagaan van die tekening verantwoordelik? 16 Lei EEN fout in die badkamer in 1 FIGUUR A af. Noem 'n alternatiewe ligbron wat 17 | tydens beurtkrag vir 'n woonhuis gebruik kan word. Noem wat gedurende hersiening 1 en | Hersiening 1: 18 | hersiening 2 van die huisplan gedoen 2 IS. Hersiening 2: 19 Noem die afwerking vir die oprit soos deur die argitek voorgeskryf. Teken die simbool vir 'n vogweer- 20 2 membraan. 21. | Teken die simbool vir afgewerkte hout. 2 22 Teken die simbool vir hardepuin- 2 vulling. Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Konstruksie [| SENTRUMNOMMER: [ [7 J DBE/2023 | EKSAMENNOMMER: | 23 Bewys, deur middel van 'n kontroletoets, dat die totale horisontale afmetings aan die bokant en onderkant van die plan in FIGUUR A dieselfde is. 24 Bereken die opperviakte van die vioerplan in FIGUUR B. Toon ALLE berekeninge. Gee jou antwoord in m?. Rond jou antwoord tot TWEE desimale plekke af. TOTAAL: 40 Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/2023 SS/NSS | SENTRUMNOMMER: Ll. f] ] L_] | EKSAMENNOMMER: Lt 1 [J lL] l | ANTWOORDBLAD 3.3 ~ ASSESSERINGSKRITERIA PUNT | KP Korrektheid van verbinding 1 Onderdele 5 Enige EEN byskrif 1 TOTAAL: 7 Kopiereg voorbehou
noyequooa Balaidoy 8 “WVLOL 8 “WVLOL L jeeys uen Buissedso |. \ jeeys ue Bulssedao| 9 EyEyal 9 Eryal L YEP UA SISYNJJSUOHYOU ULA PlBYy}OIOHY L YEP UA DISYNIJSUOFHOU UBA PISUyP}20} dy iINfd VINSLISMSONIMASSASSV dy LNNd VIS LIMMSONINASSASSV dVYNVOLNISUVdS N, NVA SISMHNYLSNOMHON dvd (-3MOH) SSNVVMINSV-GINS N. NVA JISWNYLSNOMMON €c0¢/4aq ye GVIGQUYOOMLNY LT TT J 7MSWIWONNAINVSYG | SSN/SS [ | [ JT J 7MSININONINYLNGS | asynjsuoy :aiBojouBas ajains
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/2023 SS/NSS [SENTRUMNOMMER: [| | T [J 7 | EKSAMENNOMMER: TTT TT tT tT tT tT tT tt ANTWOORDBLAD 4.9 L “Nes re] oe | ° 9° 846 gig oo oo FIGUUR 4.9 ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP Korrektheid van bekisting 2 Dele 12 TOTAAL: 14 Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/2023 SS/NSS [ SENTRUMNOMMER: TTT TTT oT |EKSAMENNOMMER: TTT TTT tT ty tT [| ANTWOORDBLAD 5.7 ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP Korrektheid van lae 2 Eerste laag 6 Tweede laag 6 TOTAAL: 14 Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/2023 SSINSS | SENTRUMNOMMER: LTT TT J [ EKSAMENNOMMER: LLEIILII | ANTWOORDBLAD 6.6 ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP Korrektheid van L-vormige kolom 2 Voltooide kolom en onderdele 8 Enige TWEE byskrifte 2 TOTAAL: 12 Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Konstruksie | SENTRUMNOMMER: DBE/2023 | EKSAMENNOMMER: ANTWOORDBLAD 6.7 DIMENSIEPAPIER A B D Korrekte gebruik van dimensiepapier (1) (9) Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Civil Technology

View all