Skip to content

History Grade 11 P1 Eastern Cape November 2022 QP (Afr)

Question paperHistoryGrade 1120229 pages

Grade 11 History Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2022 GESKIEDENIS V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GESKIEDENIS V1 (EC/NOVEMBER 2022) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae wat op die voorgeskrewe KABV-inhoudsraamwerk gebaseer is: DRIE brongebaseerde vrae onder AFDELING A en DRIE opstelvrae onder AFDELING B. AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE VRAAG 1: KOMMUNISME IN RUSLAND, 1900–1940 VRAAG 2: KAPITALISME IN DIE VSA, 1900–1940 VRAAG 3: IDEES VAN RAS IN DIE LAAT 19de EN 20ste EEUE AFDELING B: OPSTELVRAE VRAAG 4: KOMMUNISME IN RUSLAND, 1900–1940 VRAAG 5: KAPITALISME IN DIE VSA, 1900–1940 VRAAG 6: IDEES VAN RAS IN DIE 19de EN 20ste EEU 2. Bronmateriaal wat nodig is om brongebaseerde vrae te beantwoord, sal in die gepaardgaande ADDENDUM van bronne gevind word. 3. AFDELING B bestaan uit DRIE opstelvrae. Elke vraag tel 50 punte. 4. Beantwoord DRIE vrae soos volg: 4.1 Ten minste EEN moet ʼn brongebaseerde vraag wees en ten minste EEN moet ʼn opstelvraag wees. 4.2 Die derde vraag kan óf ʼn brongebaseerde vraag of ʼn opstelvraag wees. 5. Kandidate word aangeraai om te minste EEN uur op elke vraag te spandeer. 6. Wanneer kandidate vrae beantwoord, moet hulle die toepassing van kennis, vaardighede en insig demonstreer. 7. Bloot herskryf van die bronne as antwoorde sal tot nadeel van kandidate wees. 8. Vrae en onderafdelings van vrae moet duidelik en korrek genommer word, deur dieselfde nommeringstelsel as in die vraestel te gebruik. 9. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) GESKIEDENIS V1 3 AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE Beantwoord ten minste EEN vraag in hierdie afdeling, maar nie meer as TWEE vrae nie. Bronmateriaal wat nodig is om hierdie vrae te beantwoord, kan in die ADDENDUM gevind word. VRAAG 1: HOE HET STALIN SE VYFJAARPLANNE RUSLAND TOT ’N GEÏNDUSTRIALISEERDE STAAT TEEN 1939 OMSKEP? Bestudeer Bron 1A,1B, 1C en 1D en beantwoord die vrae wat volg. 1.1 Bestudeer Bron 1A. 1.1.1 Definieer die konsep industrialisasie in jou eie woorde. (1 x 2) (2) 1.1.2 Watter rede het Stalin, volgens die bron, vir sy regverdiging van die vinnige industrialisering van Rusland aangevoer? (1 x 2) (2) 1.1.3 Definieer die konsep kollektivisering in die konteks van Stalin se Vyfjaarplanne. (1 x 2) (2) 1.1.4 Verduidelik waarom die kollektivisering van boerdery Stalin se gedagtes oor industrialisasie verander het. (2 x 2) (4) 1.1.5 Verduidelik die bruikbaarheid van hierdie bron aan ʼn geskiedenis- student wat Stalin se redes vir die industrialisering van Rusland tydens die Eerste Vyfjaarplan navors. (1 x 2) (2) 1.2 Lees Bron 1B. 1.2.1 Wat, volgens die bron, was die doel van die Tweede Vyfjaarplan in 1933? (1 x 2) (2) 1.2.2 Noem TWEE mislukkings van die Eerste Vyfjaarplan soos in die bron genoem. (2 x 1) (2) 1.2.3 Gebruik van die inligting in die bron en jou eie kennis en verduidelik hoe die Tweede Vyfjaarplan bygedra het om Rusland ʼn industriële supermoondheid te maak. (2 x 2) (4) 1.2.4 Lewer kommentaar op die redes waarom die Sowjet-regering besluit het om hul verdedigingsbedryf te verbeter. (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 GESKIEDENIS V1 (EC/NOVEMBER 2022) 1.3 Verwys na Bron 1C. 1.3.1 Hoeveel ton staal is in 1940 vervaardig? (1 x 2) (2) 1.3.2 Verduidelik die belangrikheid van die groot toename in tenks en vegvliegtuigproduksie tussen 1937 en 1940. (1 x 2) (2) 1.3.3 Lewer kommentaar oor waarom elektrisiteit produksie tussen 1928 en 1937 van 35,4 tot 128 miljoen kilowatt toegeneem het. (1 x 2) (2) 1.4 Vergelyk Bron 1A en 1C. Verduidelik hoe die inligting in Bron 1A die bewyse in Bron 1C rakende die suksesse van die Vyfjaarplanne ondersteun. (1 x 2) (2) 1.5 Oorweeg Bron 1D. 1.5.1 Watter gebeurtenis, volgens die bron, het daartoe gelei dat die USSR in 1945 ʼn supermoondheid geword het? (1 x 1) (1) 1.5.2 Haal bewyse uit die bron aan wat daarop dui dat die Vyfjaarplanne ʼn sukses was. (3 x 1) (3) 1.5.3 Verduidelik waarom jy dink Stalin verpligte onderwys tydens die Vyfjaarplanne ingestel het. (2 x 2) (4) 1.5.4 Wat geïmpliseer word deur die stelling: ‘Baie van die nuwe rykdom van die land is nooit deur gewone burgers gesien nie. Die meeste daarvan het na die regering gegaan om vir meer industrialisasie te betaal, sowel as vir die weermag’? (2 x 2) (4) 1.6 Gebruik die inligting in die relevante bronne en jou eie kennis en skryf ʼn paragraaf van ongeveer SES reëls (ongeveer 60 woorde) waarin jy verduidelik hoe Stalin se Vyfjaarplanne Rusland tot ʼn geïndustrialiseerde staat teen 1939 omskep het. (6) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) GESKIEDENIS V1 5 VRAAG 2: HET ROOSEVELT SE NUWE BEDELING DIE DOELWITTE VAN VERLIGTING, HERVORMING EN HERSTEL VAN DIE AMERIKAANSE EKONOMIE BEREIK? Bestudeer Bron 2A, 2B, 2C en 2D en beantwoord die volgende vrae. 2.1 Gebruik Bron 2A. 2.1.1 Definieer die konsep Groot Depressie in jou eie woorde. (1 x 2) (2) 2.1.2 Wat, volgens die bron, was die doelwitte van die Nuwe Bedeling? (4 x 1) (4) 2.1.3 Verduidelik waarom dit vir Roosevelt nodig was om die kapitalistiese ekonomiese stelsel in die VSA te hervorm. (2 x 2) (4) 2.1.4 Lewer kommentaar op die stelling: ‘... die New Bedeling het die Amerikaanse politieke kultuur hervorm rondom die beginsel dat die regering vir die welsyn van sy burgers verantwoordelik is.’ (1 x 2) (2) 2.2 Verwys na Bron 2B. 2.2.1 Wat, volgens die bron, was die basis van Roosevelt se teorie oor die herbou van die Amerikaanse ekonomie? (1 x 2) (2) 2.2.2 Lys TWEE maniere hoe Roosevelt van plan was om die mark te herstel. (2 x 1) (2) 2.2.3 Verduidelik waarom Roosevelt se opdrag aan boere om minder te produseer, deur die Amerikaanse publiek gekritiseer was. (1 x 2) (2) 2.2.4 Definieer die konsep deelboer in die konteks van die kapitalistiese Amerikaanse ekonomie. (1 x 2) (2) 2.2.5 Gebruik die inligting in die bron en jou eie kennis om die impak van die National Recovery Administration op die Amerikaanse ekonomie te verduidelik. (2 x 2) (4) 2.3 Raadpleeg Bron 2C. 2.3.1 Wat, volgens die bron, was die doel van die Tennessee Valley Authority? (1 x 2) (2) 2.3.2 Lys TWEE maniere waarop die Tennessee Valley Authority die burgers van Tennessee-vallei bevoordeel het. (2 x 1) (2) 2.3.3 Verduidelik waarom jy dink kapitaliste teen die implementering van die Tennessee Valley Authority gekant was. (2 x 2) (4) 2.3.4 Verduidelik die bruikbaarheid van hierdie bron aan historici wat die impak van die Tennessee Valley Authority op Amerika navors. (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 GESKIEDENIS V1 (EC/NOVEMBER 2022) 2.4 Gebruik Bron 2D. 2.4.1 Verduidelik die intensie van hierdie plakkaat met betrekking tot die mense se mening oor die Wet op Maatskaplike Versekering. (2 x 2) (4) 2.4.2 Gebruik die inligting in die bron en jou eie kennis om te verduidelik hoe die Wet op Maatskaplike Versekering geïmplementeer is. (2 x 2) (4) 2.5 Vergelyk Bron 2A en 2D. Verduidelik hoe die inligting in Bron 2A die bewyse in Bron 2D met betrekking tot die doelwitte van die Nuwe Bedeling ondersteun. (1 x 2) (2) 2.6 Gebruik die inligting uit die relevante bronne en jou eie kennis en skryf ʼn paragraaf van ongeveer SES reëls (ongeveer 60 woorde) waarin jy verduidelik of Roosevelt se Nuwe Bedeling doelwitte van verligting, hervorming en herstel van die Amerikaanse ekonomie bereik het. (6) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) GESKIEDENIS V1 7 VRAAG 3: WAT WAS DIE IMPAK VAN PSEUDO-WETENSKAPLIKE RAS- TEORIEË OP NAZI-RASSEBELEIDE IN DIE 1930’s EN 1940’s? Bestudeer Bron 3A, 3B, 3C en 3D en beantwoord die wat volg vrae. 3.1 Bestudeer Bron 3A. 3.1.1 Definieer die konsep rassisme in jou eie woorde. (1 x 2) (2) 3.1.2 Verduidelik wat met Darwin se evolusie- teorie geïmpliseer word. (2 x 2) (4) 3.1.3 Lys VIER redes uit die bron dat Sosiale Darwinisme vir die afgelope eeu en ʼn half gebruik is. (4 x 1) (4) 3.1.4 Lewer kommentaar op waarom Sosiale Darwinisme nie op die menslike ras toegepas kan word nie. (2 x 2) (4) 3.2 Verwys na Bron 3B. 3.2.1 Wat, volgens die bron, was die gevolg van die implementering van die Wet vir die Voorkoming van Oorerflike Siekte op die Nageslag? (1 x 2) (2) 3.2.2 Definieer die konsep eugenetika in die konteks van Sosiale Darwinisme. (1 x 2) (2) 3.2.3 Lys VIER kategorieë van mense wat die Nasionale Sosialiste vir sterilisasie geïdentifiseer het. (4 x 1) (4) 3.2.4 Gebruik die inligting in die bron en jou eie kennis om te verduidelik hoe eugenetika die menseregte van nie-Ariërs wat in Duitsland gewoon het, geskend het. (2 x 2) (4) 3.3 Raadpleeg Bron 3C. 3.3.1 Waarom, volgens die bron, is lede van Theresia se familie in 1941 na die Gestapo-hoofkwartier gebring? (1 x 2) (2) 3.3.2 Gebruik die inligting in die bron en jou eie kennis om te verduidelik hoe die fundamentele regte van babas deur die Duitse eugenetiese program geskend is. (2 x 2) (4) 3.3.3 Lewer kommentaar oor waarom jy dink Theresa haar baba gegryp en gevlug het. (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 GESKIEDENIS V1 (EC/NOVEMBER 2022) 3.4 Gebruik Bron 3D. 3.4.1 Wat dink jy was die bedoeling van die Nazi's met die publikasie van hierdie foto? (2 x 2) (4) 3.4.2 Verduidelik die beperkings van hierdie foto aan historici wat Nazi- rassebeleide in Duitsland gedurende die 1940's navors. (1 x 2) (2) 3.5 Bestudeer Bron 3C en 3D. Verduidelik hoe die inligting in Bron 3C die bewyse in Bron 3D met betrekking tot die implementering van eugenetika- beleide in Duitsland weerspreek. (1 x 2) (2) 3.6 Gebruik die inligting in die relevante bronne en jou eie kennis en skryf ʼn paragraaf van ongeveer SES reëls (ongeveer 60 woorde) waarin jy die impak van die pseudo-wetenskaplike rasseteorieë op die Nazi se rassebeleide in die 1930’s en 1940’s verduidelik. (6) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) GESKIEDENIS V1 9 AFDELING B: OPSTELVRAE Beantwoord ten minste EEN vraag, maar nie meer as TWEE vrae uit hierdie afdeling. VRAAG 4: KOMMUNISME IN RUSLAND, 1900–1940 ‘Lenin se nuwe ekonomiese beleid was ʼn kompromis met kapitalisme om die kommunistiese bewind in Rusland te red.’ Stem jy saam met hierdie stelling? Gebruik relevante historiese bewyse om jou argument te ondersteun. [50] VRAAG 5: KAPITALISME IN DIE VERENIGDE STATE, 1900–1940 ‘Onbeheerde kapitalisme en die gebrek aan regerings-oorsig het direk tot die Groot Depressie gelei.’ Bespreek hierdie stelling krities deur na die hoofoorsake van die Groot Depressie te verwys. [50] VRAAG 6: IDEES VAN RAS IN DIE LAAT 19DE EN 20STE EEU Verduidelik tot watter mate pseudo-wetenskaplike teorieë gebaseer op Sosiale Darwinisme en eugenetika die lewens van Jode wat in die 1940’s in Duitsland gewoon het, beïnvloed het. [50] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 History

View all