Skip to content

Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2020 Memo

MemorandumAfrikaans HLGrade 1220209 pages

Grade 12 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020, 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Eastern Cape Mock Exam 2020

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2020 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 70 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2020) AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 Nasien van die leesbegrip:  Spelfoute in eenwoord-antwoorde word by Huistaal gepenaliseer.  Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.  FEIT/MENING: Feit/mening kry nie ʼn punt nie, maar motivering wel.  Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie.  Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word.  Wanneer twee, drie of vier feite/punte vereis word en die kandidaat gee ʼn hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.  Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.  Aanvaar dialektiese variasies. VRAAG 1 (Sien binne konteks na; sien betekenis na, nie woorde nie/taalgebruik nie.) Vraag Antwoord Punte 1.1 Mense vel vinnig ’n oordeel oor ander (met vreemde aksente) / Mense het vinnig iets te sê oor ander se uitspraak. Die kandidaat bied ’n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 1.2 Die persoon met die “vreemde” aksent is nie goed geskool nie / Hy/sy is naïef / Hy/sy is regtig dom / Hy/sy kom uit ’n laer sosio-ekonomiese klas / Hy/sy is agter die klip. Die kandidaat bied DRIE antwoorde vir EEN punt elk aan. 3 1.3 Aksentisme is diskriminasie teenoor iemand met ’n vreemde aksent ✓ Dis net so erg soos rassisme ✓ en seksisme ✓ en diskriminasie op grond van seksuele voorkeur, ouderdom en geslag. ✓ 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) AFRIKAANS HUISTAAL V1 3 1.4.1 Sy navorsing het getoon dat mense eerder hul aksente sal verander as daar teen hul gediskrimineer kan word oor hoe hulle praat / Hulle is bang dat hulle nie ’n werk sal kry met hul bepaalde aksent nie. 1 1.4.2 Dis tot nadeel van die individu omdat dit tot spanning kan lei. ✓ Mense kan ook voel hulle “verkoop uit” wat weer skade aan hul selfbeeld veroorsaak. ✓ 2 1.5 Beide, Britte en Suid-Afrikaners, gebruik twee taalregisters. ✓ Hulle dink ’n deftige “Engels” pas meer by hul werksomgewing / wil nie teen gediskrimineer word by hul werksomgewing nie. ✓ 2 1.6.1 Dr. Baratta en prof. Anthonissen glo dat daar wel teen persone met sg. “vreemde” aksente in werksomgewings gediskrimineer word. 1 1.6.2 Ja Luisteraars het gedink verskillende individue het gepraat terwyl dit slegs een begaafde taalgebruiker was wat verskillende registers gepraat het. Kandidaat kan nie NEE as ’n antwoord aanbied nie. 1 1.7 Ja Elke mens is ’n individu, verskil van mekaar en praat dus op hul eie unieke manier. OF Nee Kommunikasie is uiters belangrik en daarom moet mense hulself verstaanbaar maak en dit kan net plaasvind as almal dieselfde praat. 1 1.8 Ja Beide se sienswyses is op navorsing gegrond. 1 1.9 In sommige beroepe is daar beperkte werks- of bevorderingsgeleenthede. ✓ 1 Die werknemer moet besluit of hy/sy vrede moet maak met sy/haar eie aksent en of hy/sy dit moet aanpas. ✓ 1 1.10 Sy sal nie meer die vooroordeel van verskillende groepe ervaar nie. 1 1.11 Politici / politikusse✓ 1 “Twang” is wanneer ’n swart persoon soos ’n wit persoon praat, dus iemand wat die aksentuitwerking van sy eerste taal op sy tweede taal afgeleer het. ✓ 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2020) 1.12 Dis deel van ’n magspel / Dis politieke strategie om iets wat as trots / hovaardig / vermetel / ergerlik / sleg oorkom te verwerp / ondermyn. Die kandidaat bied ’n soortgelyke antwoord aan vir EEN punt. 1 1.13 Ja Hulle gebruik dit om mense te laat lag en om selfs politieke en sosiale kommentaar te lewer. OF Nee As hulle goed genoeg is, is die gebruik van aksente onnodig / ’n mens spot nie met ander se aksente nie. 1 1.14 Aksente verskil in elke land ter wêreld van streek tot streek. ✓ Dit word lankal reeds in die letterkunde aangespreek. ✓ 2 1.15 Ja Die mond wat oop is en lyk asof daar gepraat word / Die verskillende “stukke van die legkaart” wat die persoon uitbeeld / Die landsvlag met die tipiese Suid-Afrikaanse woorde daarop. Die kandidaat kan nie NEE as ’n antwoord aanbied nie. Die kandidaat bied enige antwoord vir EEN punt aan. 1 1.16 Ja Dié woorde is funksioneel aangesien dit tipiese woorde is wat gewone landsburgers graag gebruik. OF Nee Ek vereenselwig my glad nie met die Afrikaanse woorde op die vlag nie. 1 1.17 Die persoon se woorde in TEKS B is tipies van diegene wat hul skuldig maak aan diskriminasie teenoor dié met vreemde aksente. 1 1.18 Takseer 1 TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) AFRIKAANS HUISTAAL V1 5 AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 Nasien van die opsomming: Tydens die nasien van die opsomming is die insluiting van geldige feite en die uitsluiting van irrelevante feite belangrik.  Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ʼn opskrif/titel te voorsien nie.  Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde skryf.  Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte.  Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie, word die eerste opsomming nagesien.  Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui.  Punte word soos volg toegeken vir HT: o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit) o 3 punte vir taal o Puntetotaal: 10  Verspreiding van punte vir taal wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie: o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe  Verspreiding van taalpunte wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het: o 6–7 direkte aanhalings: ken geen taalpunte toe nie o 1–5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe LET WEL:  Tel van woorde: o Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel. o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is. o As die vereiste getal woorde oorskry is, lees tot by die laaste sin waarin die getal woorde oorskry word en ignoreer die res van die opsomming. o Korter opsommings wat die vereiste wenke bevat, mag nie gepenaliseer word nie. LET WEL: Kandidate mag nie afkortings gebruik in hul opsommings nie, maar indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2020) Die volgende feite MOET in PARAGRAAFVORM aangebied word. MOONTLIKE PARAGRAAF Tree doelbewus met selfvertroue op. Waardeer dit wat jy het; die positiewe faktore in jou lewe. Leef doelgerig deur na bereikbare doelwitte te werk. Maak vrede met ander se kritiek. Stuur jou brein doelbewus in die regte rigting. Omring jouself met ondersteunende, opbeurende mense met positiewe energie. Leer ander om jou persoonlike grense te respekteer. Getal woorde: 55 AANHALING UIT TEKS MOONTLIKE BEWOORDING 1 … so tree met selfvertroue op A Versorg jouself, trek mooi aan en tree met selfvertroue op 2 … waardeer wat jy het ... B Fokus doelbewus op die positiewe en waardeer dit wat jy het 3 … doelgerig ... na bereikbare C Streef na bereikbare doelwitte en werk doelwitte te werk hard om dit te bereik 4 … maak vrede met kritiek D Jy sal moet vrede maak met kritiek 5 … jou brein in die regte rigting te E Jy moet jou brein in die regte rigting stuur stuur ... met gesonde motiveringsgewoontes 6 Omring jouself met F Sorg dat jy jou omring met onder- ondersteunende, opbeurende steunende, opbeurende, positiewe mense met positiewe energie mense 7 Leer ander om jou persoonlike G Stel duidelike persoonlike grense en leer grense te respekteer... ander om dit te respekteer Getal woorde: 72 TOTAAL AFDELING B: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) AFRIKAANS HUISTAAL V1 7 AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES VRAAG 3: ADVERTENSIE Nasien van hierdie afdeling:  Spelling: o Eenwoord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is. o In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur getoets word. o Waar ʼn afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees.  Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die instruksie aangedui.  Waar direkte en indirekte rede en punktuasie getoets word, mag ½ punte toegeken word. Vraag Antwoord Punte 3.1 Jou onverwagte geskenk is ’n aangename verrassinkie! 1 verras 1 3.2 Die onderbreekte les het die onderwyser grensloos geïrriteer. 1 3.3 … gaan nié net oor nie drink en bestuur nie. 1 Dit gaan óók oor wakker bly … 3.4 Padveiligheid is ’n breë begrip en is nie net die voorkoming van 1 alkohol drink en dan wil bestuur nie – dit gaan oor baie meer as net dronk bestuurders. 3.5 bietjie 1 3.6 knip ’n uiltjie beteken om bietjie te slaap 1 3.7 Dit mag beter wees om jou bestemming laat te bereik 1 Dit kan (moontlik) beter wees om jou bestemming laat te bereik Dit sal moontlik/miskien beter wees om jou bestemming laat te bereik Dit behoort beter te wees om jou bestemming laat te bereik Dit mag tog / As dit tog maar beter is om jou bestemming laat te bereik 3.8 goed 1 3.9 Bestuurders van voertuie, selfs alle padgebruikers 1 [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2020) VRAAG 4: STROKIESPRENT Vraag Antwoord Punte 4.1 Byvoeglike bysin 1 4.2 ’n Kort, beklemtoonde vokaal vereis ’n verdubbeling van die daaropvolgende konsonant. 1 4.3 R50 / Vyftig rand is daarvoor deur die tandemuis aan my gegee. 1 4.4 Hy manipuleer die seun deur te sê dat as die seun slim is, hy wel die geld sal spaar. Met ander woorde hy sal dom wees indien hy dit nie spaar nie. Die seun neem aan dat toffies al sy tande sal 2 laat uitval en dat hy gou sy hommeltuig sal kan koop. Die seun sal nie as “dom” beskou wil word nie. Aanname: Hoe meer tande hy verloor, hoe gouer gaan hy genoeg geld hê vir sy hommeltuig. 4.5 simpel / sotlik / belaglik 1 4.6 Dit laat my soos ’n paloeka lyk; enige iemand wat daarvan hou, is ’n sot. / Dit laat my soos ’n paloeka lyk en enige iemand wat daarvan hou, is ’n sot. 1 Enige iemand wat daarvan hou is ʼn sot, want dit laat my soos ʼn paloeka lyk. 4.7 Ek dink my onderwyseres is vandag verlief op my./ Ek dink my onderwyseres is in die klaskamer verlief op my. 1 4.8 Haar uitroep: WAT! in hoofletters / Haar oë lyk geskok / Haar mond dui op skok. 1 4.9 Sy bedoel dat hy nie verlig moet voel nie, maar bekommerd oor sy swak toetsuitslae en sy ma se optrede daaroor. 1 [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) AFRIKAANS HUISTAAL V1 9 VRAAG 5: ARTIKEL Vraag Antwoord Punte 5.1 Nou / ou 1 5.2 Hy/sy kwyt hom /haar goed van sy/haar taak. 1 5.3 ʼn Samestelling wat bestaan uit woorde wat herhaal, vereis ʼn 1 koppelteken. 5.4 Dit dui op woorde wat op ʼn eie standpunt dui. 1 5.5 Wat ’n slegte gedagte. 1 5.6 Vokaalreduksie 1 5.7.1 Daar sal ’n betekenisverandering plaasvind./ Daar sal ʼn trae 1 stemming/gevoel bespeur word. 5.7.2 My lui toon aan my linkervoet wil nie reageer as ek hom stamp nie aangesien hy beseer is tydens my motorfietsongeluk. / 1 Daar heers ʼn lui toon (stemming) in die klaskamer. 5.8 afleiding 1 5.9 ’n Attributiewe byvoeglike naamwoord word gevorm / Dit verbuig die byvoeglike naamwoord. 1 [10] TOTAAL AFDELING C: 30 GROOTTOTAAL: 70 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans HL

View all