Skip to content

Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Mock 2013 Memo

MemorandumAfrikaans HLGrade 12201316 pages

Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2013, 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Eastern Cape Mock Exam 2013

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V3 MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (SEPTEMBER 2013) ALGEMENE ASSESSERINGSRIGLYNE AFDELING A: AFRIKAANS HUISTAAL KREATIEWE TEKS (OPSTEL) AFDELING A word volgens die rubriek uit 50 geassesseer. Die leerder mag slegs oor EEN onderwerp of prikkel skryf en hy/sy mag enige tipe opstel, toepaslik volgens hoe hy/sy die onderwerp interpreteer, skryf. Slegs die finale poging word nagesien. Indien dit onduidelik is wat die finale poging is, word die eerste opstel nagesien. NASIENRIGLYNE: Dui aan die einde van die opstel die kodes soos volg aan: Voorbeeld: Inhoud: I = K6 – 21 Taal, styl en redigering: T = K4 – 8 Struktuur: S = K5 – 3 Skryf dan die totaal van die opstel in die regterkant (onder die opstel) 32 Dra die getal uit 50 oor na die BEGIN van die opstel (behoort by die beplanningsgedeelte te wees). Langs die vraagnommer bo links. LET WEL: Indien die getal 32½ sou wees, dra dan die getal as 33 oor. DIE FORMAAT VAN DIE OPSTEL  Inleiding: Dit is gewoonlik een paragraaf waarin die onderwerp bekend gestel word. Dit behoort treffend, relevant, saaklik en kort te wees.  Liggaam: Dit is verskeie paragrawe waarvan die eerste sinne gewoonlik die hoofgedagte bevat. Die daaropvolgende sinne is ter ondersteuning van die hoofgedagtes en is menings van die skrywer. Die laaste sinne bevat gewoonlik die samevatting van die hoofgedagte.  Slot: Dit is die laaste paragraaf wat die opsomming van die skrywer se mening of sy/haar standpunt insluit. In die geval van ’n verhalende, beskrywende en bespiegelende opstel vat die slot die skryfstuk saam, terwyl ’n argumenterende, beredeneerde en verklarende opstel se slot die skrywer se finale standpunt/mening weerspieël.
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) AFRIKAANS HUISTAAL V3 3 VRAAG 1 RIGLYNE Assesseer die opstel, sonder vooroordeel, vanuit die kandidaat se oogpunt en volgens sy/haar interpretasie. Hierdie moontlikhede (onderstaande memorandum) mag nie as bindend beskou word nie. Die leerder bied dus enige tipe opstel aan, soos byvoorbeeld: 1.1 Ek het dit uiteindelik reggekry: Die leerder kan ’n geestesprentjie interpreteer/spekuleer oor wat hy/sy reggekry het. 1.2 Bedel, bedel, moet jy gee? Leerders kan hierdie onderwerp op negatiewe of positiewe vlak interpreteer/hier kan dit verhalend, beskrywend, argumenterend of selfs bespiegelend wees. 1.3 Woorde wat versplinter: Leerders kan hierdie onderwerp baie wyd interpreteer. Dit kan verhalend, beskrywend, bespiegelend, beredenerend of selfs argumenterend van aard wees. 1.4 Die ongenooide gas: Leerders kan hierdie onderwerp baie wyd interpreteer. Dit kan sinspeel op ’n persoon/dier/of iets geestelik. 1.5 Rooikoos Arendse: Leerders kan hierdie onderwerp wyd vertolk. Verhalende en beskrywende opstelle kan hier verwag word. 1.6 1.6.1 Swaan met kuikens: oop onderwerp. Kan tot verskillende inhoude lei. 1.6.2 Emosionele paartjie: oop onderwerp. Kan tot verskillende inhoude lei. 1.6.3 Man op tv met kos: oop onderwerp. Kan tot verskillende inhoude lei. TIPE OPSTELLE: VERHALENDE OPSTEL Dit is ʼn interessante vertelling van ʼn storie/gebeurtenis(-se) (gewoonlik uit die verlede). Dit kan vanuit enige perspektief geskryf word. Hou die volgende in gedagte:  Dit gaan oor iets wat gebeur het en vertel word (ʼn storie of gebeurtenis).  ʼn Sterk oortuigende storielyn ontwikkel logies en die verhaal oortuig.  Dit is opreg en met entoesiasme geskryf.  Die inhoud is boeiend en interessant, dit oortuig en ontwikkel logies; daarom is die inhoud samehangend.  Die verhaal word uit eie ervaring geskryf, maar kan fiktief wees.  Karakterisering oortuig en die agtergrond/atmosfeer is geslaagd.  ʼn Treffende inleiding wat die leser boei.  ʼn Verrassende slot rond die inhoud af.  Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik, paragrafering moet aandag geniet.
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (SEPTEMBER 2013) BESKRYWENDE OPSTEL Die skrywer beskryf iets/iemand soos hy/sy dit ervaar (dis moeilik om iets te beskryf wat nie eerstehands ervaar is nie) en stel die leser in staat om die onderwerp wat beskryf word, net so lewendig soos hy/sy te beleef. Hou die volgende in gedagte:  Waarnemings met al vyf sintuie en ʼn goeie woordeskat word vereis.  Insig, begrip, ʼn eie belewing en sinvolheid geniet aandag (dit is meer as net die opnoem van waarnemings).  Tekste kan varieer van meer realisties na ʼn verdieping in die aanbieding.  Eie gevoelens oor dit wat beskryf word, kan gegee word.  Plekke en gebeure word presies en akkuraat beskryf.  Karakters moet lewensgetrou wees: innerlik en uiterlik.  Beeldspraak, idiome en spreekwoorde word op ʼn oorspronklike wyse aangewend.  Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik, paragrafering moet aandag geniet. BEREDENERENDE OPSTEL Dis objektief en probeer om ʼn gebalanseerde gesigspunt van beide kante van ʼn argument te gee. Die skrywer oorweeg verskeie aspekte van die onderwerp onder bespreking en bied teenstellende menings onpartydig aan. Die skrywer mag tot ʼn spesifieke gevolgtrekking kom aan die einde van die opstel, maar die argumente vir en teen die onderwerp moet goed gebalanseerd en duidelik ontleed wees in die ontwikkeling van die opstel. Hou die volgende in gedagte:  Die opstel handel oor ʼn onderwerp waaroor standpunt ingeneem word, alreeds tydens die inleiding.  BEIDE kante van die argument moet beredeneer word.  Die inhoud moet oortuig en ontwikkel logies en helder.  ʼn Gevolgtrekking word bereik in die slotparagraaf wat aansluit by die inleiding.  Die leser word deur die skrywer se standpunt oortuig.  Oorredende en emotiewe taalgebruik kom voor.  Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik, paragrafering moet aandag geniet.
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) AFRIKAANS HUISTAAL V3 5 BESPIEGELENDE OPSTEL Die skrywer oorweeg, deurdink ʼn idee/lewenswaarheid en gee sy/haar emosionele reaksies en gevoelens weer. Bespiegel oor ʼn droom of wense. Hou die volgende in gedagte:  Die probleem, situasie, saak, onderwerp word omskryf.  Die onderwerp word bepeins, oordink.  Verskillende opsies word teen mekaar opgeweeg.  ʼn Eie logiese en sistematiese mening word gevorm.  Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik, paragrafering moet aandag geniet. ARGUMENTERENDE/BETOGENDE OPSTEL Die skrywer het ʼn spesifieke mening/opinie en argumenteer daaroor om sy/haar standpunt te motiveer. Dit is ʼn subjektiewe opstel. Hou die volgende in gedagte:  Dit is subjektief wees en definitiewe opinies moet gestel word.  ’n Eie mening word op ’n baie oorspronklike wyse en treffende manier gegee.  ’n Reeks argumente om perspektief te motiveer, word gegee.  Daar moet op argumente vir/teen standpunt gekonsentreer word.  ʼn Verskeidenheid stylfigure en oorredingstegnieke kan gebruik word.  Sterk gevoelstaal wat emosioneel is, maar nie kru taal nie, kan gebruik word.  Daar moet ʼn duidelike en oortuigende slot.  Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik en paragrafering moet aandag geniet. TOTAAL AFDELING A: 50
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (SEPTEMBER 2013) AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE AFDELING B word volgens die rubriek uit 30 geassesseer. Slegs EEN teks word nagesien. Indien dit onduidelik is wat die finale poging is, word die eerste teks nagesien. NASIENRIGLYNE: Dui aan die einde van die skryfstuk die kodes soos volg aan: Voorbeeld: Inhoud, beplanning en formaat I = K5 – 11 Taal, styl en redigering: T = K5 – 8 19 Skryf dan die totaal se punt van die skryfstuk in die regterkant (onder die teks). Dra die getal uit 30 oor na die BEGIN van die skryfstuk (die begin van die afdeling). LET WEL: Indien die getal 19½ sou wees, dra dan die getal as 20 oor. VRAAG 2 2.1 ARTIKEL Hierdie artikel is ʼn skryfstuk wat oor Lady Gaga of enige bekende sanger of rolprentster handel. Hou die volgende in gedagte:  Inligting oor Lady Gaga moet beklemtoon word.  Daar is ’n ooreenkoms tussen ’n feitelike opstel en ’n artikel.  Die styl moet maklik verstaanbaar en interessant wees.  Die artikel kan in paragrawe of in kolomme aangebied word.  Aanhalings kan gebruik word.  Die titel/opskrif is kort en treffend en moet by die onderwerp pas.  ’n Subtitel kan ook gegee word.  Die inleidingsparagraaf moet die inhoud ontsluit. Dit moet kort en kragtig wees.  Die meeste feite word in die eerste paragraaf gegee. Wie, wat, waar, wanneer, waarom en hoe.  Die wat, waar en wanneer word in die volgende paragrawe uitgebrei. Meer inligting – die hoe en hoekom – word nou gegee.  Die slotparagraaf bevat die gevolgtrekking waartoe gekom word. [30]
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) AFRIKAANS HUISTAAL V3 7 2.2 FORMELE BRIEF – AANSOEK In hierdie brief doen jy aansoek om ʼn beurs. Jy sal moet uitspel vir watter beurs jy aansoek doen en om watter redes jy die beste kandidaat vir hierdie beurs is. Hou die volgende in gedagte:  Die formaat van die brief moet korrek wees: adres van sender, datum, adres van ontvanger, aanhef, opskrif/doel, paragrawe, afsluiting.  Die adres van die sender kom regs boaan in blokvorm.  Daar word nie ’n reël tussen die poskode en die datum oopgelaat nie.  Die datum word voluit geskryf: 7 September 2013. Die adres van die ontvanger van die brief word links in blokvorm geskryf.  Geen leestekens word in die adresse gebruik nie.  ’n Reël word tussen die adres van die sender en die ontvanger oopgelaat.  ’n Reël word tussen die adres van die ontvanger en die aanhef van die brief oopgelaat.  Die doel van die brief word in hoofletters geskryf OF dit kan in kleinletters geskryf en dan onderstreep word. Dit moet die essensie van die brief saamvat.  Geen leestekens word na “Die uwe” gebruik nie.  Die brief word onderteken deur die persoon wat die korrespondensie rig. Korrespondente kan ook hul noemname en vanne gee.  Die hoedanigheid van die sender word onder die handtekening uitgeskryf.  Verduidelik die rede vir die aansoek.  Die taalstyl, toon en register is formeel.  Skryf nugter en saaklik. Geen mooiskrywery nie. Aanspreekvorm in formele briewe:  Indien die titel en van van die aangesprokene nie bekend is nie, spreek die persoon aan as Meneer/Geagte Meneer/Mnr./Mnr/Dame/ Me.  Indien die titel en van van die aangesprokene bekend is, spreek die persoon aan as Geagte meneer/mnr./mnr. Bekker. [30] 2.3 TOESPRAAK Jy moet ʼn toespraak skryf oor tieners wat grense nodig het. Hou die volgende in gedagte:  Die inhoud bestaan uit: die doel van die toespraak. Waarom het tieners grense nodig en watter grense moet aangespreek word.  Interessante inleiding  Openingsin is belangrik.  Paragrawe moet voorkom. Elke paragraaf handel oor ’n nuwe feit.  Taal en styl behoort redelik formeel te wees.  Dit moet uit ’n tiener se oogpunt geskied. [30]
Downloaded from hlayiso.com 8 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (SEPTEMBER 2013) 2.4 INFORMELE VERSLAG Die informele verslag word aan die Munisipaliteit gerig na aanleiding van ʼn besoek aan die Dierewelsynsvereniging. Hou die volgende in gedagte:  Daar moet ’n bondige inleiding wat die doel van die verslag uiteensit, gegee word.  Inligting oor wie, wat, waar en wanneer moet verskaf word.  In die volgende paragrawe word uitgebrei op wie, wat, waar en wanneer.  Redes waarom jy dink daar opgetree moet word, kan verskaf word.  Die verslag moet saaklik aangebied word; taal en styl is formeel. [30] TOTAAL AFDELING B: 30
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) AFRIKAANS HUISTAAL V3 9 AFDELING C: KORTER TRANSAKSIONELE TEKSTE AFDELING C word volgens die rubriek uit 20 geassesseer. Slegs EEN teks word in die finale vorm geassesseer. NASIENRIGLYNE: Dui aan die einde van die skryfstuk die kodes soos volg aan: Voorbeeld: Inhoud, beplanning en formaat I = K6 – 9 Taal, styl en redigering: T = K5 – 5 14 Skryf dan die totaal van die skryfstuk in die regterkant (onder die teks). Dra die getal uit 20 oor na die BEGIN van die skryfstuk (links aan die begin van die afdeling). LET WEL: Indien die getal 14½ sou wees, dra dan die getal as 15 oor. VRAAG 3 3.1 ADVERTENSIE Hierdie advertensie word gemaak om jou nuwe tatoeëersalon te adverteer. Hou die volgende in gedagte:  Dit is ʼn aankondiging met die doel om ʼn begeerte op te wek om gebruik te maak van die produk wat geadverteer word.  Dit word geskep vir ’n spesifieke groep mense.  Die leerder kan gebruik maak van verskillende lettertipes en lettergroottes om aandag op die inligting te vestig. Die uitleg is baie belangrik.  Leerders moet die ABBA-beginsel toepas. ’n Advertensie moet ’n mens se aandag trek. Die mens se belangstelling vir die produk moet gewek word. Die advertensie moet ’n begeerte by die mens wek. As die advertensie in sy doel slaag, sal die mens tot aksie oorgaan.  Die vrae: wat, waar, wat alles, en vir wie, moet beantwoord word.  Om die vereiste aantal woorde te skryf, sal beteken dat die leerder moontlik ook ʼn paragraaf saam met die inligting moet skryf.  Sinstruktuur, spelling, leestekens en taalgebruik moet aandag geniet. [20]
Downloaded from hlayiso.com 10 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (SEPTEMBER 2013) 3.2 INSTRUKSIES Skryf die instruksies neer aan iemand wat na jou siek troeteldier gaan kyk. Hou die volgende in gedagte  Instruksies verduidelik die manier hoe daar na die siek troeteldier omgesien gaan word.  Jy moet stappe verskaf hoe daar na die troetel opgesien moet word.  Die sinne mag met ʼn werkwoord begin.  Dié instruksies kan puntsgewys of in paragraafvorm aangebied word.  Sinstruktuur, spelling, leestekens en taalgebruik moet aandag geniet.  Instruksies hoef nie presies by die visuele prikkels aan te sluit nie.  Tipiese instruksietaal is aanvaarbaar, maar nie deurlopende telegramstyl nie. [20] 3.3 DAGBOEK Jy neem aan ’n plaaslike talentkompetisie deel. Jy moet EEN dagboekinskrywing maak die aand voor die kompetisie en EEN daarna. Hou die volgende in gedagte  Slegs twee dagboekinskrywings moet gegee word.  Die dag en/of datum moet gegee word, maar dit hoef nie opeenvolgend te wees nie.  Paragrawe en volledige sinne behoort gebruik te word, maar enkelwoordsinne is aanvaarbaar.  Die fokus val op dinge wat gebeur het, ervarings wat opgedoen is, of gevoelens wat ervaar is wat die skrywer nie wil vergeet nie of wel wil vergeet.  Emosies sal ’n groot rol hier speel. [20] TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 100
(SEPTEMBER 2013) Downloaded from hlayiso.com AFRIKAANS HUISTAAL V3 11 AFDELING A: ASSESSERINGSRUBRIEK VIR KREATIEWE SKRYFWERK (OPSTEL) HUISTAAL: 50 PUNTE PRESTASIE - Kode 7: Kode 6: Kode 5: Kode 4: Kode 3: Kode 2: Kode 1: AANDUIDERS Uitmuntend Besonders Verdienstelik Beduidend Genoegsaam Basies Ontoereikend 80 – 100% 70 – 79% 60 – 69% 50 – 59% 40 – 49% 30 – 39% 00 – 29% 24 – 30 21 – 23 18 – 20 15 – 17 12 – 14 9 – 11 0–8 - Inhoud: uitstaande, - Inhoud: - Inhoud: goed, - Inhoud: toepaslik, - Inhoud: gewoon - Inhoud: nie altyd - Inhoud: irrelevant, baie oorspronklik oorspronklik gegrond, redelik geskik, voldoende middelmatig, duidelik nie, nie van toepassing - Idees: stem leser prysenswaardig, samehangend samehang leemtes in samehang nie, geen INHOUD EN tot nadenke, verdienstelik - Idees: interessant, - Idees: taamlik samehang ontbreek samehang BEPLANNING uitdagend, - Idees: oortuigend oorspronklik, - Idees: meestal meer nie uitgebreid en verbeeldingryk, - Beplanning: bewys relevant toepaslik, beperkte - Idees: min idees, - Idees: vervelig 30 PUNTE volwasse interessant van beplanning - Beplanning: bewys oorspronklikheid gereelde herhaling herhalend, nie gerig - Beplanning: bewys - Beplanning: bewys en/of van beplanning - Beplanning: bewys - Beplanning: op onderwerp nie van beplanning van beplanning konsep daarvan lei en/of van beplanning ontbreek of is - Beplanning: en/of konsep en/of tot die aanbieding konsep daarvan lei en/of konsep onaanvaarbaar ontbreek of is daarvan lei tot die konsep daarvan lei van ʼn goeie opstel tot ʼn bevredigende daarvan lei tot ʼn omdat dit ontoereikend. Die aanbieding tot die aanbieding opstel aanvaarbare opstel ontoepaslik is. Die opstel is swak van ʼn foutlose van ʼn vernuftige konsep lei tot ʼn aangebied en opstel opstel onaanvaarbare saamgestel opstel 12 – 15 10½ – 11½ 9 – 10 7½ – 8½ 6–7 4½ – 5½ 0–4 - Kritiek bewus van - Duidelik bewus van - Steeds bewus van - Soms is daar - Kritiese - Geen kritiese - Taal en punktuasie taalimpak taalimpak taalimpak tekens van kritiese taalbewustheid taalbewustheid uiters swak - Gebruik gevorderde - Kan figuurlike taal - Taal en punktuasie bewustheid van beperk - Taal en punktuasie - Woordkeuse en gepaste figuurlike toepaslik gebruik meestal korrek taal - Taal middelmatig, vol foute ontoepaslik taal - Taal, punktuasie - Woordkeuse gepas - Taal eenvoudig, punktuasie word - Woordkeuse nie geskik nie TAAL, STYL - Taal en punktuasie korrek by teks punktuasie verkeerd gebruik beperk - Styl, toon, register EN effektief gebruik - Woordkeuse - Styl, toon, register voldoende - Woordkeuse basies - Styl, toon, register gebrekkig REDIGERING - Woordkeuse gevarieerd en toepaslik vir - Woordkeuse - Styl, toon, register ontoepaslik - Teks wemel van uitsonderlik, kreatief onderwerp voldoende ontbreek aan - Teks wemel van foute en is steeds 15 PUNTE gevorderd - Styl, toon, register - Teks meestal - Styl, toon, register samehang foute na proeflees deurmekaar na uitgebreid toepaslik vir foutvry gepas - Teks het baie foute en redigering proeflees en - Styl, toon, register onderwerp na proeflees en - Teks het steeds na proeflees en redigering hoogs toepaslik vir - Teks grootliks redigering foute na proeflees redigering - ʼn Frustrerende onderwerp foutvry na en redigering leesinspanning -Teks feitlik foutvry proeflees na proeflees en en redigering redigering
12 Downloaded from hlayiso.com AFRIKAANS HUISTAAL V3 (SEPTEMBER 2013) 4–5 3½ 3 2½ 2 1½ 0–1 - Samehangende - Logiese - Verskeie toepaslike - By sommige - Die nodigste - Onderwerp nie - Onderwerp ontwikkeling van ontwikkeling besonderhede is aspekte is daar besonderhede is deurgaans misgetas onderwerp van inhoud, ontwikkel ontwikkeling van teenwoordig aangespreek nie, nie ter sake nie, STRUKTUUR - Uitstaande, helder samehangend - Sinne en die nodige - Sinne en maar gedagtegang geen samehang besonderhede - Sinne en paragrawe besonderhede paragrawe kan gevolg word dwaal af 5 PUNTE - Sinne en paragrawe is goed saamgestel - Sinne en is meermale - Elementêre - Sinne en paragrawe is logies gevarieerd - Lengte korrek paragrawe foutief, konstruksie van paragrawe is briljant - Lengte korrek kan plek-plek maar die opstel sinne en sonder samehang saamgestel foutief maak nog sin. paragrawe - Uit vraestel - Lengte in wees, maar die - Lengte te lank/kort - Lengte te lank/kort oorgeneem. ooreenstemming opstel maak nog - Lengte te lank/kort met vereistes van sin. onderwerp - Lengte byna korrek
(SEPTEMBER 2013) Downloaded from hlayiso.com AFRIKAANS HUISTAAL V3 13 AFDELING B: ASSESSERINGSRUBRIEK VIR LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE HUISTAAL: 30 PUNTE PRESTASIE- Kode 7: Kode 6: Kode 5: Kode 4: Kode 3: Kode 2: Kode 1: AANDUIDERS Uitmuntend Besonders Verdienstelik Beduidend Genoegsaam Basies Ontoereikend 80 – 100% 70 – 79% 60 – 69% 50 – 59% 40 – 49% 30 – 39% 00 – 29% 14½ – 18 13 – 14 11 – 12½ 9 – 10½ 7½ – 8½ 5½ – 7 0–5 - Uitgebreide - Baie goeie kennis - Goeie kennis van - Voldoende kennis - Matige kennis van - Basiese kennis van - Geen kennis van gespesialiseerde van die vereistes die vereistes van van die vereistes die vereistes van die vereistes van die vereistes van kennis van die van die teks die teks van die teks die teks. Respons die teks. Reaksie die teks nie. vereistes van die - Gedissiplineerde - Die leerder behou - Die leerder se op opdrag vertoon op die Respons teks skryfwerk – leerder fokus in die fokus beperkte fokus opdrag vertoon ʼn op die opdrag - Gedissiplineerde behou fokus op die skryfwerk, met wyk af, maar dit - Die leerder wyk af baie beperkte vertoon byna geen skryfwerk – leerder aanbieding, geen geringe afwykings belemmer nie van die opdrag en fokus fokus nie fokus presies op afwyking. - Die teks is meestal betekenis nie die betekenis is - Die leerder wyk af - Leerder wyk af van die aanbieding, - Die teks is samehangend wat - Die teks is plek-plek vaag van die opdrag en die opdrag en die INHOUD, geen afwyking samehangend wat inhoud en idees voldoende - Die teks is nog die betekenis is betekenis van die - Algehele inhoud en idees betref, uitbreiding samehangend wat samehangend wat plek-plek nie van teks is nie van BEPLANNING samehang wat betref, baie goeie kom voor en die inhoud en idees inhoud en idees toepassing nie toepassing nie EN FORMAAT inhoud en idees uitbreiding, al die besonderhede betref, sommige betref, sommige - Inhoud en idees - Inhoud en idees is betref, hoogstaande besonderhede ondersteun die besonderhede besonderhede van onsamehangend, 18 PUNTE uitbreiding, al die ondersteun die onderwerp ondersteun die ondersteun die teks is nie altyd baie min besonderhede onderwerp - Bewys van onderwerp onderwerp samehangend nie, besonderhede ondersteun die - Bewys van beplanning en/of - Bewys van - Bewys van min besonderhede ondersteun die onderwerp. beplanning en/of konsep daarvan lei beplanning en/of beplanning en/of ondersteun die onderwerp - Bewys van konsep daarvan lei tot die aanbieding konsep daarvan lei konsep daarvan lei onderwerp - Beplanning beplanning en/of tot die aanbieding van ʼn goed tot die aanbieding tot die aanbieding - Beplanning ontbreek konsep daarvan lei van ʼn baie goed beplande teks van ʼn van ʼn aanvaarbare ontbreek of is ontoereikend. tot aanbieding van beplande en - Noodsaaklike reëls bevredigende teks of is Teks is swak ʼn foutlose en goed saamgestelde teks van die formaat is teks - Noodsaaklike reëls onaanvaarbaar aangebied beplande teks - Noodsaaklike reëls goed toegepas - Voldoen aan van die formaat is omdat dit - Teksformaat is nie - Formaat is toepaslik van die formaat is formaatvereistes genoegsaam ontoepaslik is toegepas nie en van hoogstaande baie goed toegepas van die teks, toegepas, nalatige - Het ʼn vae idee van standaard enkele foute. foute is gemaak die teksformaat maar growwe foute is gemaak
14 Downloaded from hlayiso.com AFRIKAANS HUISTAAL V3 (SEPTEMBER 2013) 10 – 12 8½ – 9½ 7½ – 8 6–7 5 – 5½ 4 – 4½ 0 – 3½ - Teks is - Teks is baie goed - Teks is goed - Teks is so - Teks net basies - Teks is swak - Teks is baie swak grammatikaal saamgestel en saamgestel en lees saamgestel dat dit saamgestel. saamgestel en saamgestel en baie korrek en briljant korrek maklik maklik lees. Foute Verskeie foute moeilik om te volg moeilik om te volg saamgestel - Woordkeuse is - Woordkeuse is beïnvloed nie die - Woordkeuse is - Woordkeuse het - Woordkeuse het - Woordkeuse is van baie geskik vir die toepaslik vir die leesbaarheid nie beperk en nie baie remediëring nodig ernstig aandag hoogstaande doel, teikengroep doel, teikengroep - Woordkeuse is toepaslik vir die en is nie toepaslik nodig en is nie standaard en is en konteks van die en konteks van die gedeeltelik doel, teikengroep vir doel, geskik vir doel, TAAL, STYL EN uiters geskik vir die teks teks toepaslik en konteks van die teikengroep teikengroep en REDIGERING doel, teikengroep - Styl, toon en - Styl, toon en vir doel, teks nie en konteks van die konteks van die en konteks van die register is toepaslik register is meestal teikengroep - Gebreke in styl, teks nie teks nie 12 PUNTE teks vir die vereistes toepaslik. en konteks toon en register - Styl, toon en - Styl, toon en - Styl, toon en van die teks. - Na proeflees en - Styl, toon en - Na proeflees en register nie geskik register register - Na proeflees en redigering is die register redigering het die nie korrespondeer nie is van hoogstaande redigering is teks teks is taamlik toepaslik teks verskeie foute - Die teks is besaai met die onderwerp standaard en grootliks foutvry meestal foutvry - Na proeflees en - Lengte nog met foute ten spyte nie hoogs - Lengte is - Lengte redigering het teks aanvaarbaar van proeflees en - Teks is besaai met toepaslik gewoonlik aanvaarbaar. foute redigering foute en is - Na proeflees en genoegsaam - Lengte steeds - Lengte dikwels te deurmekaar ten redigering is teks aanvaarbaar lank/kort spyte van proeflees feitlik foutvry en redigering - Lengte gewoonlik - Lengte gewoonlik in ooreenstemming te lank/kort met vereistes van onderwerp.
(SEPTEMBER 2013) Downloaded from hlayiso.com AFRIKAANS HUISTAAL V3 15 AFDELING C: ASSESSERINGSRUBRIEK VIR KORTER TRANSAKSIONELE TEKSTE: HUISTAAL: 20 PUNTE PRESTASIE- Kode 7: Kode 6: Kode 5: Kode 4: Kode 3: Kode 2: Kode 1: AANDUIDERS Uitmuntend Besonders Verdienstelik Beduidend Genoegsaam Basies Ontoereikend 80 – 100% 70 – 79% 60 –69% 50 – 59% 40 – 49% 30 – 39% 00 – 29% 10 – 12 8½ – 9½ 7½ – 8 6–7 5 4 1–3 - Uitgebreide - Baie goeie kennis -Goeie kennis van - Voldoende kennis - Matige kennis van - Basiese kennis van - Geen kennis van gespesialiseerde van die vereistes die vereistes van die van die vereistes die vereistes van die vereistes van die vereistes van kennis van die van die teks teks van die teks die teks. Respons die teks. Reaksie die teks nie. vereistes van die - Gedissiplineerde - Die leerder behou - Die leerder se op opdrag vertoon op die Respons teks skryfwerk – leerder fokus in die fokus wyk af, maar beperkte fokus opdrag vertoon ʼn op die opdrag - Gedissiplineerde behou fokus op die skryfwerk, met dit belemmer nie - Die leerder wyk af baie beperkte vertoon byna geen skryfwerk – leerder aanbieding, geen geringe afwykings betekenis nie van die opdrag en fokus fokus nie fokus presies op afwyking - Die teks is meestal - Die teks is die betekenis is - Die leerder wyk af - Leerder wyk af van die aanbieding, - Is samehangend samehangend wat voldoende plek-plek vaag van die opdrag en die opdrag en die INHOUD, geen afwyking nie wat inhoud en inhoud en idees samehangend wat - Die teks is nog die betekenis is betekenis van die - Algehele idees betref, baie betref, uitbreiding inhoud en idees samehangend wat plek-plek nie van teks is nie van BEPLANNING samehang goeie uitbreiding, al kom voor en die betref, sommige inhoud en idees toepassing nie toepassing nie EN FORMAAT wat inhoud en die besonderhede besonderhede besonderhede betref, sommige - Inhoud en idees - Inhoud en idees is idees betref, ondersteun die ondersteun die ondersteun die besonderhede van teks is nie onsamehangend, 12 PUNTE hoogstaande onderwerp onderwerp onderwerp ondersteun die altyd baie min uitbreiding, al die - Bewys van - Bewys van - Bewys van onderwerp samehangend nie, besonderhede besonderhede beplanning en/of beplanning en/of beplanning en/of - Bewys van min besonderhede ondersteun die ondersteun die konsep daarvan lei konsep daarvan lei konsep daarvan lei beplanning en/of ondersteun die onderwerp onderwerp tot die aanbieding tot die aanbieding tot die aanbieding konsep daarvan lei onderwerp - Beplanning - Bewys van van ʼn baie goed van ʼn goed van ʼn tot die aanbieding - Beplanning ontbreek beplanning en/of beplande en beplande teks bevredigende van ʼn aanvaarbare ontbreek of is of is ontoereikend. konsep daarvan lei saamgestelde teks - Formaat is teks teks onaanvaarbaar Teks is swak tot aanbieding van - Formaat is baie toepaslik. - Voldoen aan - Noodsaaklike reëls omdat dit aangebied ʼn foutlose en goed goed toegepas formaatvereistes van die formaat is ontoepaslik is - Teksformaat is nie beplande teks van die teks genoegsaam - Het ʼn vae idee van toegepas nie - Formaat is toegepas, nalatige die teksformaat toepaslik en van foute is gemaak maar growwe foute hoogstaande is gemaak standaard
16 Downloaded from hlayiso.com AFRIKAANS HUISTAAL V3 (SEPTEMBER 2013) 7–8 6 5 4 3½ 3 1–2 - Teks is - Teks is baie goed - Teks is goed - Teks is so - Teks net basies - Teks is swak - Teks is baie swak grammatikaal saamgestel en saamgestel en lees saamgestel dat dit saamgestel. saamgestel en saamgestel en baie korrek en briljant korrek maklik maklik lees. Foute Verskeie foute moeilik om te volg moeilik om te volg saamgestel - Woordkeuse is - Woordkeuse is beïnvloed nie - Woordkeuse is - Woordkeuse het - Woordkeuse het - Woordkeuse is van baie geskik vir die toepaslik vir die vloeiendheid nie beperk en nie baie remediëring nodig ernstig aandag hoogstaande doel, teikengroep doel, teikengroep - Woordkeuse is toepaslik vir die en is nie toepaslik nodig en is nie standaard en is en konteks van die en konteks van die gedeeltelik doel, teikengroep vir doel, geskik vir doel, TAAL, STYL EN uiters geskik vir die teks teks toepaslik en konteks van die teikengroep en teikengroep en REDIGERING doel, teikengroep - Styl, toon en - Styl, toon en vir doel, teks nie konteks van die konteks van die en konteks van die register is register is meestal teikengroep - Gebreke in styl, teks nie teks nie 8 PUNTE teks toepaslik vir die toepaslik en konteks toon en register - Styl, toon en - Styl, toon en - Styl, toon en vereistes van die - Na proeflees en - Styl, toon en - Na proeflees en register nie geskik register register is van teks redigering is die register is taamlik redigering het die nie korrespondeer nie hoogstaande - Na proeflees en teks toepaslik teks verskeie foute - Die teks is besaai met die onderwerp standaard en redigering is teks meestal foutvry - Na proeflees en - Lengte nog met foute ten spyte nie hoogs toepaslik grootliks foutvry - Lengte redigering het die aanvaarbaar van proeflees en - Teks is besaai met - Na proeflees en - Lengte gewoonlik aanvaarbaar teks steeds foute redigering foute en is redigering is teks genoegsaam - Lengte steeds - Skryfstuk dikwels deurmekaar ten feitlik foutvry Aanvaarbaar. te lank/kort spyte van proeflees - Lengte is en redigering gewoonlik - Skryfstuk gewoonlik in ooreenstemming te lank/kort met vereiste van onderwerp

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans HL

View all